Gypsy Vans Weskus
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 307, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R1 152 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gypsy Vans Weskus is 'n unieke bussie wat in Jacobsbaai geleë is en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand van die strand af. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na 'n unieke oornag- of vakansieverblyf.
Die bussie is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-toilet en houtvuur-warmbad. Die eenheid kan gemaklik tot 2 volwassenes akkommodeer. 'n Buitestort is beskikbaar, met 'n sonkrag-geiser met elektriese rugsteun.
Die kombuis is buite geleë en is toegerus met 'n 2-plaat gasstoof. Die eenheid het 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenheid lei na 'n privaat tuin met sitplek buite en 'n buitebraai. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek in 'n parkeerterrein is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Hoofstraat 307, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Gypsy Vans Weskus het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 307, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap