Gypsy Vans Weskus
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Des 2024 tot 30 Des 2024.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 307, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 600R1 280 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gypsy Vans Weskus bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n unieke bussie in Jacobsbaai, stapafstand vanaf die strand. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na unieke oornag- of vakansieverblyf.
Die bussie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-toilet. 'n Buitestort met 'n sonkrag-geiser en rugsteunkrag is beskikbaar.
Die buitekombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Buite is daar 'n privaat tuin met sitplek en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek in 'n parkeerarea is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Hoofstraat 307, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Jacobsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 307, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang