Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gypsy Wagons

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Annelien B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasties. Dit was die beste naweek ooit! Ons het 2 jaar beplan om te gaan, maar elke keer het iets voorgeval. Hierdie plekkie is baie spesiaal, rustig, naby die natuur, pragtige tuin. Shane is 'n fantastiese gasheer en natuurlik moet jy vir die massering gaan! Die personeel is fantasties en so vriendelik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A magical dream come true. Our stay at Gypsy Wagons was magical. A perfect getaway for couples.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was heerlik, sal weer gaan. Dit was alles wat ons verwag het, gasheer het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer met 'n later datum en om ons welkom te laat voel. Baie dankie, xx.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Wagons
Thank you, George. It was a pleasure hosting you at Gypsy Life

Kathryn V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie mooi en rustig. Baie mooi en rustig, naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Will go back. Romantic, magical and a beautiful place. Magic, magic! A must.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing! Dit was 'n heerlike naweek, rustige atmosfeer, en het alles gehad wat nodig was. Ons het dit baie geniet om net bietjie weg te kom uit die stad uit. Shane se massages was amazing. Hy is ook 'n goeie gasheer, en was net 'n oproep vêr sou ons iets benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnelle L
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ek het dit verskriklik baie geniet om in die Gypsy Wagon te bly! Ek het veilig gevoel en daar was heeltyd 'n helpende hand indien nodig! Die eienaars asook die werkers van die plek is vreugdevol en vriendelik! Hulle het selfs my kar vir my gewas uit hul eie uit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Uviwe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Magical. We enjoyed our stay at Gypsy Wagons. We booked a Gypsy Van and it had everything we needed to prep quick meals and keep our food fresh. The van looks small but we had ample storage space. The bathroom is outside and shared with the other van, but it was well kept and always clean. There's daily housekeeping and electric blankets for the cold nights. No need for adapters etc. as charging points are USB. Lots of Instagrammable spots in the yard. Would absolutely go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Besonders en gerieflik. Dit was iets besonders en so goed uitgeleg. Alles wat jy nodig het. En die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Wagons
Dankie, Dit was 'n plesier om u te host. Een is bly julle het dit so geniet.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Wagons
Dear Nita Thank you for your kind words!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 158

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R880
R 880 R 748
per nag (plek vir 2)
Vanaf R880
R 880 R 748
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 105, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca2a672ba1084d9f9fa29e9fb1ea1fb23637a6da3b88fd6d60b28a6b71de9522a2f330b3ab3382134c332e495e88f4beb3ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R748 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 105 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518490477555 28.415511949571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang