Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gypsy Wagons

Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 11 Okt 2024 tot 21 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 105, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

By Gypsy Haven is gaste naby Clarens se middedorp, maar tog ver genoeg van die gedruis. Gaste kan in die tuin se hangmatte en swaaie behoorlik ontspan. Wees op die uitkyk vir feetjies wat tussen die mos en veldblomme in die betowerende tuin wegkruip. Gypsy Haven is in die kunsdorpie Clarens geleë en bied vrede, rustigheid, privaatheid, natuur, outentisiteit en sjarmante gashere.

Die Gypsy Wagons bied 'n ongeëwenaarde glanskamp-ervaring in outentieke, pasgemaakte Gypsy Wagons van hout sodat gaste hulle in die leefstyl van 'n reisiger uit 'n vervloë era. Elke wa is noukeurig ontwerp en liefdevol gebou, met handgekerfde en handgeverfde deatil. Geriewe op die perseel sluit selfsorg-opsies, spa-behandelings, 'n gastesitkamer, 'n braai-area en WiFi in. Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang, bergfietsry, voëlkyk, wildritte, swem en wynproe in.

Verblyf word in 4 uniek ontwerpte waens gebied: Rosella, Esmeralda, Queenie en Thisbe. Elke wa bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer, kombuisie, kaggel en WiFi.

Delilah the Dreamer is 'n VW Vintage Autovilla. Hierdie eenheid is volledig toegerus met alles wat jy nodig het. Dit het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort.

Tilly the Flamingo is die mees unieke kampeerwa ooit. Sy is 'n tripelkajuit, kragtige 2.5 diesel paneelwa, wat 'n tikkie met 'n towerstafie gekry het. Sy is helder, modern en eienaardig. Dit het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort.

Daar is 'n masseer-studio op die perseel met 'n opgeleide terapeut en gaste het toegang tot die sigeunersitkamer en braai-area buite. Gaste kan ook gebruikmaak van die buite-watervalstort en die toilet met 'n uitsig, asook 'n groot tuin met swaaie en hangmatte.

Toegang tot eiendom is deur hek met 'n afstandbeheer. Die bestuurder sal op die perseel wees om gaste te groet en sal altyd beskikbaar wees in 'n noodgeval.

Gypsy Wagons is stapafstand vanaf die dorpsplein met natuurroetes en staproetes wat vanaf die eiendom lei. Dit is ook 20 minute vanaf Golden Gate Nasionale Park en 90 minute vanaf die Drakensberge.

Ongelukkig is hierdie verblyf nie rolstoel- of troeteldiervriendelik nie. Geen kinders onder die ouderdom van 10 word toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Erna V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Dit was 'n heerlike naweek, rustige atmosfeer, en het alles gehad wat nodig was. Ons het dit baie geniet om net bietjie weg te kom uit die st...
Sien meer
Sep 2024
Johnelle L
5.0
Ek het dit verskriklik baie geniet om in die Gypsy Wagon te bly! Ek het veilig gevoel en daar was heeltyd 'n helpende hand indien nodig! Die eienaars ...
Sien meer
Sep 2024
Uviwe M
Saam met lewensmaat
5.0
Magical. We enjoyed our stay at Gypsy Wagons. We booked a Gypsy Van and it had everything we needed to prep quick meals and keep our fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Schalk B
Saam met lewensmaat
5.0
Besonders en gerieflik. Dit was iets besonders en so goed uitgeleg. Alles wat jy nodig het. En die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.
Sep 2024
Tiffany A
Saam met lewensmaat
5.0
Unique, mesmerising and ever so tranquil. Our stay was wonderful! The accommodation is unique, mesmerising and ever so tranquil. Both t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 150

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Malherbestraat 105, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Gypsy Wagons het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 105, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca2a672ba1084d9f9fa29e9fb1ea1fb23637a6da3b88fd6d60b28a6b71de9522a2f330b3ab3382134c332e495e88f4beb3ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 105 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518490477555 28.415511949571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang