Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

H208 Dolphin Beach

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Theresa L
Kort verblyf
4.2
Apr 2023

Baie aangenaam en veilig, wonderlike uitsig. Baie lekker gekuier. Die enigste probleem was dat die WiFi nie gewerk het nie en nadat ek gevra het om na dit kyk, is niks gedoen nie. Dit was regtig baie ongerieflik omdat ek juis die plek bespreek het oor die WiFi en ek moes R300 se data koop om te werk.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Fabulous. Stunning view. Clean and beautiful beach. Helpful and friendly staff. Can't wait to come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom G
Kort verblyf
4.4
Nov 2022

Baie mooi uitsig oor Tafelberg. Baie netjiese woonstel met alles wat jy benodig om jou verblyf te vergemaklik. Pragtige uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Olivia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2022

Awesome. Will be back soonest. Definitely a location to consider if you want to be everywhere in Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2021

Ligging is great, maar die plek is baie vuil. Goggas was oral, banke was vuil.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herbert M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2021

A well positioned unit. Excellent view. I found that the repairs and maintenance is lacking. Two of the blind movers were broken and were tied with knots. The door handle is missing and also loose. One light out in the main bathroom. Also, there is no bread knife. I felt that the towels were not washed, they had a muffy mouldy smell.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

From now on whenever we come on holiday this will be our homestay. This apartment is absolutely amazingly stunning. It’s a beautiful apartment with the most beautiful sea view from the main bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Ongelooflike mooi uitsig op see en berg. Die uitsig is fantasties. Ons wou graag langer aanbly as dit moontlik was. Bonus is die Hotelrestaurant wat in die kompleks is met heerlike kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2020

Pragtig. Die woonstel het een van die beste uitsigte ooit! Die tuimeldroër het ongelukkig nie gewerk nie, daar is nie 'n gasbraai nie en die huisbak het nie gewerk vir die 7 dae wat ons daar gebly het nie. Vra ook vir sleutels vir die sekuriteitshek op die trappe. Die wagte sluit die hek elke aand en sonder die huisbak is jy toegesluit op jou vloer. Die woonstel is baie netjies, beddegoed is skoon en alles lyk modern daar is net 'n ordentelike skoonmaak benodig. Die gordyne, vensters en balkon het 'n was nodig en die vloere was nie heeltemal skoon nie. Die kompleks is reg voor die strand. Daar is 'n privaat hek na die strand toe en 'n klimraam vir klein kinders. Die gronde van die kompleks is pragtig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 51

Resensies 103

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 1, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e161402204f4b62782b5ead5d73571c267aba69e897e56bedc4f57684e1ae8694b844cc26d388d0d52049a2a3e05a97a08b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 1 Marine Drive Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.830105028306 18.481668102009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang