Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

H208 Dolphin Beach

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 51

Resensies 103

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir H208 Dolphin Beach
Netheid
3.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Theresa L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L

Baie aangenaam en veilig, wonderlike uitsig.

Baie lekker gekuier. Die enigste probleem was dat die WiFi nie gewerk het nie en nadat ek gevra het om na dit kyk, is niks gedoen nie. Dit was regtig baie ongerieflik omdat ek juis die plek bespreek het oor die WiFi en ek moes R300 se data koop om te werk.

Michelle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Fabulous.

Stunning view. Clean and beautiful beach. Helpful and friendly staff. Can't wait to come back.

Tom G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom G

Baie mooi uitsig oor Tafelberg.

Baie netjiese woonstel met alles wat jy benodig om jou verblyf te vergemaklik. Pragtige uitsig.

Olivia A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Olivia A

Awesome.

Will be back soonest. Definitely a location to consider if you want to be everywhere in Cape Town.

Kobus K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K

Ligging is great, maar die plek is baie vuil.

Goggas was oral, banke was vuil.

Herbert M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herbert M

A well positioned unit. Excellent view.

I found that the repairs and maintenance is lacking. Two of the blind movers were broken and were tied with knots. The door handle is missing and also loose. One light out in the main bathroom. Also, there is no bread knife. I felt that the towels were not washed, they had a muffy mouldy smell.

Sandra J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J

From now on whenever we come on holiday this will be our homestay. This apartment is absolutely amazingly stunning.

It’s a beautiful apartment with the most beautiful sea view from the main bedroom.

Nelia S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S

Ongelooflike mooi uitsig op see en berg.

Die uitsig is fantasties. Ons wou graag langer aanbly as dit moontlik was. Bonus is die Hotelrestaurant wat in die kompleks is met heerlike kos!

Marlize R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize R

Pragtig.

Die woonstel het een van die beste uitsigte ooit! Die tuimeldroër het ongelukkig nie gewerk nie, daar is nie 'n gasbraai nie en die huisbak het nie gewerk vir die 7 dae wat ons daar gebly het nie. Vra ook vir sleutels vir die sekuriteitshek op die trappe. Die wagte sluit die hek elke aand en sonder die huisbak is jy toegesluit op jou vloer. Die woonstel is baie netjies, beddegoed is skoon en alles lyk modern daar is net 'n ordentelike skoonmaak benodig. Die gordyne, vensters en balkon het 'n was nodig en die vloere was nie heeltemal skoon nie. Die kompleks is reg voor die strand. Daar is 'n privaat hek na die strand toe en 'n klimraam vir klein kinders. Die gronde van die kompleks is pragtig.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 1, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e161402204f4b62782b5ead5d73571c267aba69e897e56bedc4f57684e1ae8694b844cc26d388d0d52049a2a3e05a97a08b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 1 Marine Drive Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.830105028306 18.481668102009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang