Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haai Baai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Roman-straat 22, Kleinbaai, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Haai Baai is 'n lieflike vakansiehuis in Kleinbaai en bied slaapplek aan 6 gaste wat 'n gesinswegbreek soek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste in die die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n pooltafel wat in 'n etenstafel omskep kan word, asook 'n binnebraai.

Die huis is naby Kleinbaai-hawe waar haaihokduikekspedisies begin. Die verblyf is naby aan Gansbaai, wat vinnige toegang tot strande en restaurante bied. Daar is ook 'n gholfbaan binne stapafstand vanaf die verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ligging

  • Roman-straat 22, Kleinbaai, 7270, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Roman-straat 22, Kleinbaai, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce1a6959687c9d3fdca51f71d34be5f5f02c9e5e34c55601d5c4c2606725a4f7a562a8c12528a38f346755aa33a346f9a253?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 22 Roman Street Kleinbaai 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.614925 19.350708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang