Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haak En Steek

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Johan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker gerus saam familie oor Desember vakansie. Baie netjies en skoon. Alles is goed ingerig en die diere kom tot by die huis. Lekker rustige vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Baie lekker naweek in die bos gewees. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvereen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Dit was gerieflik en uitmuntend. Daar is lugversorgers, 'n Jacuzzi en skottelgoedwasser asook wasmasjien. Die hoofslaapkamer se matras is baie sag en vir iemand met 'n rugprobleem bietjie van 'n uitdaging. Die plek is skoon en netjies en werklik oulik om in te woon. Ons het dit verskriklik geniet, dit was net die matras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 075
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 075
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOmHbwP3TdZ1TFukPmudQItDG2nC9Lyeqwb9tkddci3YvkjDZF8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 075 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Off the R516 Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.923997 27.638639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang