Haak N Steek Safaris
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 2 New Belgium Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Haak N Steek Safaris is in Vaalwater, 'n klein dorp langs die Mokolo-rivier in Limpopo. Dit is deel van 'n wild- en wildernisplaas in die Waterberg-biosfeer. Die verblyf is ideal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Hierdie lodge bied 5 verblyfopsies. Daar is losstaande kothuise met moderne afwerkings en grasdakke.
Gaste kan die sandsteen-heuwels, bergstrome, graslande, bosveld, bome, diere en voëls inneem.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Erfdeel 2 New Belgium Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 2 New Belgium Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo