Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Seehuisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiboklaan 92, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ons Seehuisie is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Reebok.

Dié multi-verdiepinghuis het gedeeltelike see-uitsigte vanaf die eersteverdieping-slaapkamer en stoep en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, sitkamer en 'n binnebraai.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort en bad. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met eetgerei, breekware, 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n wasmasjien vir klere.

Verder is daar 'n sitarea met 'n TV en 'n binnebraai-area met nog 'n TV wat DStv Premium het. Die buitebraai is op die eerste verdieping se stoep.

Reebok het 'n lekker strand waar gaste kan skulpies soek en veilig swem in die getypoel. Die middedorp is net 4 km vanaf Klein Brakstrand en -strandmeer, 10 km vanaf Hartenbos, 18 km vanaf Mosselbaai en 30 km vanaf George vir diegene wat wil verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Rooiboklaan 92, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Seehuisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiboklaan 92, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdeb809f74353709ab3344890e6db98f7cd2a101e8a57c2391a29f5fb897f88299b234da00028c45ed3200fee1e296fbb4c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 92 Rooibok Laan Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.071798911463 22.17237773807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang