Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haaskraal Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Anel H
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Lourika en Adrian is ongelooflik gasvry en mens voel sommer dadelik tuis. Ons het beslis baie lekker gekuier. Lourika en Adrian is ongelooflik gasvry en mens voel sommer dadelik tuis. Terwyl ons daar was, was dit oes en olyfolie parstyd en hulle het ons gewys wat dit alles behels. Die huis se stoep is een van die rustigste plekke met 'n pragtige uitsig oor die plaas en berge. Ons het elke oggend daar, onder komberse, begin met koffie. Natuurlik later wyn - jy kan die hele dag daar spandeer. Heerlike gesin - kuiertyd! Die "ekstra" spesiale gasvryheid soos die plaaseienaars, elektriese komberse op die beddens en spesiale badkamerseep en lyfroom om maar net 3 te noem was oulik - dankie daarvoor. Wens ons kon langer bly! Kan Haaskraal beslis aanbeveel. Ons sal weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Friendly, safe, comfortable. Our 3-week stay at Haaskraal Gastehuis has exceeded our expectations. Lourika and Adrian are super friendly people and they have made us feel at home from day one. The house is fantastic and very comfortable. Being relatively close to the farm activity is very nice and informative. The area is very safe and great for walking. Wellington is nearby for shopping (and swimming in the municipal pool), and also Stellenbosch and Franschhoek are a maximum 40-minute drive. Haaskraal is a great location to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourika
Haaskraal Gastehuis
Thanks for the lovely review, Caroline! We deeply appreciated meeting you and your stay with us. You left as more than friends, but family - and we are looking forward to hopefully welcoming you back in the near future. Wishing you many blessings and safe travels!

Johanna D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Ongelooflik lekker ons kom tot rus en gesels en speel saam plek. Ons het dit baie geniet. Ons is een gesin van oma, volwasse kinders met hulle klein kinders. Die stoep en die uitsig is fantasties. Ook al is hierdie een 'working farm', die stilte en jy is iewers in een baie mooi stukkie van die land gevoel is groot. Die stoep is fantasties vir heerlike kuiers, spelletjies met die klein kinders. Die hekkies hou hulle na aan die pragtige groot huis wat met smaak is ingerig. Ek is jaloers op sommige items. Goed gevulde kombuis en die lang tafel by die binnebraai nooi een mens uit om saam te sit en lekker te gesels. Ons het ons Sinterklaas naweek baie geniet en eintlik is 2 nagte te min. Ons sal seker weer moet kom. Ons uitstappie naar een wynhuis in Wellington (Bosman) was vir elk van ons een fees! Dankie en gaan so aan, julle bied een pragtige bly plek aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourika
Haaskraal Gastehuis
Was wonderlik om jou en jou pragtige familie te ontvang vir Sinterklaas - hoop om julle sommer gou weer te sien by ons mooie Haaskraal Gastehuis. Waardeer die mooi resensie, baie dankie!

Gavin J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2024

Beautiful, peaceful, relaxing, homely and fun. Absolutely amazing stay, beautiful farm and homestead. Especially loved long lazy mornings on the stoep with family, good coffee, the birds, dogs and chickens. Everything one could ask for, a peaceful, quiet and relaxing space. Close to Wellington if you need anything or to explore the wine farms in the area. Lourika and her husband are wonderful hosts; we felt very welcome and at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Dries H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Het elke oomblik geniet en soos regte gaste gevoel. Absoluut alles is in plek om die verblyf tops te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

An excellent stay! Lourika was extremely friendly, welcoming, and accommodating. The house is very well equipped and an absolute gem with the best sunrise from the stoep. Beautiful and peaceful farm surroundings. We enjoyed our stay and highly recommend Haaskraal Guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cailin W
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Wonderful stay with family. Gorgeous farm stay with attentive hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dialina B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Dit voel soos huis toe kom. Lourika se welkome en warm gasvryheid laat jou voel asof jy na 'n lang afwesigheid weer huis toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moira M
Lang verblyf
5.0
Jun 2023

We had an exceptional stay. Visiting with my sister and Haaskraal was a haven for us. We were safe and warm in stunning surroundings. Loreka and Adrian were so caring and attentive, I don't think one minor detail was left unattended. Load shedding was no problem and the security was amazing. Very sad to leave. Great location and olive oil as well!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bert T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Three nights and days in luxury for three retired couples. The huge farmhouse is roomy, with all facilities and more. We enjoyed the view from the wide veranda, braai in the dining room, made a snug fire in the lounge at night, played bridge next to the pool, and took bracing walks around the farm. Laurika made us very welcome and went out of her way to accommodate our needs. Although rated as three stars it feels like five. Battery lights were provided in all rooms for load shedding but Wi-Fi is then not available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourika
Haaskraal Gastehuis
I loved hosting you. Such amazing friends and beautiful people that we would love to see back at Haaskraal Guesthouse. Remember, we have space for 4 more guests and can host up to 10 people. We have taken your advice and promptly installed an inverter to ensure uninterrupted Wi-Fi during Eskom load shedding. I hope to see you back soon again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lourika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R3 450
R3 450 R2 760
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 450
R3 450 R2 760
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Haaskraal-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dbaa58e159feece749aa2dac83a595ae10dd2db0dc40f7462144f1ab93ece286335276a95ff98723eb4a0e26a1e79555b72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 450 nouVanaf R2 760 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Haaskraal Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 12:00 -33.562935436995 18.937923560358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang