Haaskraal Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lourika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Anel H - Jun 2024
Algehele gradering
Lourika en Adrian is ongelooflik gasvry en mens voel sommer dadelik tuis.
Lees meerCaroline W - Mrt 2024
Algehele gradering
Friendly, safe, comfortable.
Lees meerHaaskraal Gastehuis se terugvoer
Thanks for the lovely review, Caroline! We deeply appreciated meeting you and your stay with us. You left as more than friends, but family - and we are looking forward to hopefully welcoming you back in the near future. Wishing you many blessings and safe travels!
Johanna D - Nov 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker ons kom tot rus en gesels en speel saam plek.
Lees meerHaaskraal Gastehuis se terugvoer
Was wonderlik om jou en jou pragtige familie te ontvang vir Sinterklaas - hoop om julle sommer gou weer te sien by ons mooie Haaskraal Gastehuis.
Waardeer die mooi resensie, baie dankie!
Gavin J - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful, peaceful, relaxing, homely and fun.
Dries H - Nov 2023
Algehele gradering
Het elke oomblik geniet en soos regte gaste gevoel.
Christo C - Sep 2023
Algehele gradering
An excellent stay!
Cailin W - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderful stay with family.
Dialina B - Jul 2023
Algehele gradering
Dit voel soos huis toe kom.
Moira M - Jun 2023
Algehele gradering
We had an exceptional stay.
Bert T - Apr 2023
Algehele gradering
Three nights and days in luxury for three retired couples.
Lees meerHaaskraal Gastehuis se terugvoer
I loved hosting you. Such amazing friends and beautiful people that we would love to see back at Haaskraal Guesthouse. Remember, we have space for 4 more guests and can host up to 10 people. We have taken your advice and promptly installed an inverter to ensure uninterrupted Wi-Fi during Eskom load shedding. I hope to see you back soon again.
Kate G - Mrt 2023
Algehele gradering
An absolute gem!
Lees meerHaaskraal Gastehuis se terugvoer
Thank you so much for your kind words. It was an absolute pleasure hosting you and your beautiful family. Looking forward to seeing you soon again.
Ian B - Feb 2023
Algehele gradering
Baie baie lekker plek om te bly. Daar is aan alles gedink en niks is afgeskeep nie. Ons het werklik ons naweek daar geniet.
Haaskraal Gastehuis se terugvoer
Dit was wonderlik om jou en jul pragtige familie te ontvang. Baie dankie vir die gradering. Hoop om jul sommer gou weer te onvang by ons mooie Haaskraal Gastehuis.
Coralie V - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful farm house for a peaceful country side retreat.
Nl Oosthuizen Bdy Bk O - Sep 2023
Algehele gradering
Puik.
Martinette V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike ou plaashuis.
Lees meer- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Haaskraal-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang