Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Habibi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Victoria D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Lovely spacious and well-equipped accommodation. Habibi really is a delight to stay in. It is clean and well-equipped with plenty of room. We hadn't planned properly for loadshedding but they had kitchen lights that came on automatically so we weren't plunged into darkness. The animals around the house are a real delight with different visitors every day. My only criticism is that building is taking place next door- you can't see it but you can certainly hear it from 7:30-4 midweek. There is quite a bit of construction happening in Marloth Park at the moment which does spoil the peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Baie rustige plek. Ons sal verseker weer Habibi toe gaan. Omdat daar nie huise direk teen Habibi is nie, was dit baie rustig en die huis het regtig alles wat ons nodig gehad het. Dis 'n great plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

The road to Habibi was shocking! It was bad before the floods but now it's extremely challenging. My partner and I thought the flourishing weed cover all around the dwelling would be a fire hazard once the rainy season passed. Clearing a large area would also be a protection from ticks and snakes. The water hole pictured above was in really bad shape. There was a thick layer of black sludge on the bottom and the water was putrid. No self-respecting animal would drink from it. Suggest the water is changed and the muck scrubbed out every couple of weeks. This is why "cleanliness" and "value for money" only received 4 stars. Apart from those two complaints, Habibi is a lovely little place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2023

Enjoyable stay in the bush with regular visits from the resident animals. House was nicely cleaned and comfortable. Loved the airconditioners. Road from house to main road not too great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anzel G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Een groot fees. Heerlike so tussen die bosse gewees. Die diere was 'n groot bederf vir ons stadsjapies. Huis was super gerieflik en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona F
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Magnificent, clean, well stocked, great location and amazing to have kudus, bushbuck, warthog and mongoose coming for a visit. We also loved the bushbaby coming for food. Lovely and quiet. Would definitely recommend Habibi and would love to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Heerlike rusweek! Groot kuierstoep met talle voëls en ander diere wat by ons kom kuier het. Jojo-tenk, gasstoof en gasgeisers was baie gerieflik in hierdie tyd van landswye loadshedding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Dit was idilies mooi, privaat en het die diere baie geniet. Die diere wat kom kuier, veral die nagapies was die hoogtepunt van ons vakansie. Ons beveel Habibi beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Die plekkie in die hartjie van Marlothpark is voorwaar 'n juweel. Ons geniet die stilte van die Habibi huisie, bietjie weg van TV en elektroniese vermaak en kom rus en word weer mens hier. Die diere kom kuier en verras ons elke keer met wat ons sien. Die nagapie is die hoogtepunt van die kuiergaste as hy sy opwagting maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorette D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Heerlike ontspan in die bos. Heerlik gekuier in oulike bosveldhuis met groot verskeidenheid diere wat kom kuier by watergat. Die nagapies het ons saans vermaak. Baie goed toegeruste huis vir gemaklik kuier. Merle was uitstekende hostess. Dit is beslis op ons lysie van plekke om weer te besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Merle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porcupine-straat 638, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7aa2ba1e642451b877543f8a41363dba1aacc5f4666aac991d58e979d43028ab4c206161299d0649569ce83eb6fcb7be6ff3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 638 Porcupine Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.362015727066 31.759161487103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang