Habibi
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porcupine-straat 638, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Habibi bied selfsorgverblyf in 'n pragtige privaat grasdakhouthuis in Marlothpark Natuurreservaat langs die Krugerwildtuin. Hier kan gaste wild soos koedoes, kameelperde en sebras sien wat om die huis kom wei, of gaste kan 300 te voet aflê na die Krokodilrivier om die Krugerwildtuin se seekoeie, leeus en olifante te sien. Daar is ook meer as 350 voëlspesies in Marlothpark. Habibi grens aan die park, met twee leë erwe aan weerskante vir optimale privaatheid.
Habibi is volledig gemeubileer en bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n solder en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste 2 kamers het koningingrootte-beddens en die derde het 2 enkelbeddens. Al die kamers het lugversorging en plafonwaaiers.
Die solder op die boonste verdieping het spasie vir kinders om tafelsokker en ander doendinge te geniet. Daar is 'n etenstafel met stoele in die solder. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en 'n stoof in. Daar is ook 'n kombuiseiland met sitplek vir 6.
Daar is ook 'n etenstafel op die onderdakdek, 'n swembadjie en 'n braaivuurput met sitplek. Dié kuierarea bied 'n uitsig oor 'n watergat waar diere gereeld kom suip.
Onderdakparkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Merle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 45
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Porcupine-straat 638, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Habibi het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porcupine-straat 638, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang