Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Habitat Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kelsey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Habitat Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jan F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het oornag in Habitat Place op pad na die Laeveld. Die drie private kamers met dubbelbeddens was presies wat ons nodig gehad het. Alles was netjies, skoon en veilig. Uitstekende waarde vir geld.

Zandri R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri R

Netjies, gerieflik en veilig.

Habitat Place sal ons beslis weer sien. Plek is baie netjies en skoon. Goed ingerig vir gemaklike verblyf en alle selfsorgtoerusting. Daar was ook baie oulike speletjies en speelgoed om ons kinders besig te hou.

Le-anne J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-anne J

Fantastic!

Everything was so professionally handled from the time of the booking to check-in and check-out. The guesthouse is awesome. We felt right at home. Real value for money. Would highly recommend without a second thought. Thanks so much, Kelsey.

Alfred F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred F

Unpleasant without aircon.

In today's age, aircon should be a standard.

Ruhan K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruhan K

Lekker gebly!

Goeie ligging, baie spasie, skoon en netjies. Ons het lekker gebly.

Emil H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil H

A+.

Puik en netjies. Was absoluut die regte keuse op ons roete om daar te oornag.

Riaan R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R

Goeie waarde vir geld.

Ek sal beslis Habitat aanbeveel. Het met 3 kinders en twee hondjies gereis.

Chrisma V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisma V

Rustig en gesellig.

Ons het baie lekker gebly.

Nicole D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D

Baie dankie. So netjiese plek met alles wat ons nodig gehad het.

Ons het heerlik gebly!

Sameul Williams W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sameul Williams W

Dit was baie lekker.

Die plek was baie mooi en gerieflik.

Boniswa M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boniswa M

It's in a convenient location with malls nearby. Rooms were comfortable.

Enjoyable, host was friendly.

Cornel D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel D

Netjies, veilig, bekostigbaar.

Heerlik gebly daar. Die woonstel is skoon en ruim. My kinders het dit vreeslik geniet. Dit is 'n baby inkopiesentrum en in 'n goeie deel van Bloemfontein. Ek sal definitief weer daar oorbly.

Elaine V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

Huis was ruim, skoon, alle geriewe (soos 'n wasmasjien) beskikbaar en veilig.

Ons sal vir seker weer van die akkommodasie gebruik maak. Ruim, baie pakplek in kaste vir ons klere, huis en badkamers skoon, 2 badkamers maak dit baie gerieflik, veilig, stil omgewing, WiFi beskikbaar, toesluit motorhuis het ons voertuig veilig gehou, grasperk en braaigeriewe laat dit soos ons huis voel.

Roelien B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien B

Ons was 'n egpaar saam met 'n vriend wat gereis het.

Die huis was lieflik skoon en vars. Dit was baie mooi versorg en geleë in 'n rustige buurt. Ons kon ons vriend wat saam gereis het, in sy eie kamer met 'n badkamer laat tuisgaan. Baie dankie!

Anita J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita J

Alles wat mens benodig.

Baie netjiese en veilige huis.

Lize V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Baie gerieflik en netjies.

Sal weer hier slaap.

Jacky J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky J

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Die verblyf het als waarvoor jy kan vra. Eienaars het regtig alle boksies getick. Ons sal weer daarvan gebruik maak.

Talana L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talana L

3 Nagte hier gebly vir 'n rugbytoer.

Die eienaar, Koos en Kelsey is die vriendelikste mense. Toe hulle hoor my dogtertjie verjaar terwyl ons in hulle plek gaan tuisgaan, het hulle selfs vir haar 'n geskenk gekoop wat hulle vir haar in die kas weggesteek het. Dis die mooiste gebaar. Habitats Place is baie goed ingerig en voldoen aan alle vereistes. Baie skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar bly.

Rita M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita M

Ons het die aand warm gekry maar andersins 'n goeie plek om te oornag.

Pragtige plek en ons het baie lekker gebly, neem net kennis daar is geen lugversorger (aircon).

Habitat Place se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Rita, ons waardeer dit. Neem ook asb. net kennis dat ons nie lugversorgers adverteer nie. Sien julle weer!

Habitat Place
Shirley H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley H

The place is very clean, well equipped and spacious. It has everything. Value for money indeed.

The host is the best and very flexible. Requested to check in due to functions and they were flexible. I will go back and recommend this place to my friends , family and anyone who is looking for a homely place.

Bronwyn V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn V

Netjies plek, modern. Heerlik gekuier.

Heerlik gebly. Goeie waarde vir geld.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Danie Pienaar-singel 1A, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45020efabcb8d1d92c8f087c1eac50f659d411a72efee9b6c24a9fc9cf533a3b2f692776b49862bf0d35999f910b997fc111?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 7) 21 5 1 5 1A Danie Pienaar Crescent Pentagon Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-15:00 09:00 -29.077135077786 26.222126390738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang