Habitat Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kelsey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Jan F - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Zandri R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en veilig.
Le-anne J - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic!
Alfred F - Mrt 2024
Algehele gradering
Unpleasant without aircon.
Ruhan K - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly!
Emil H - Jan 2024
Algehele gradering
A+.
Riaan R - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Chrisma V - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en gesellig.
Nicole D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie dankie. So netjiese plek met alles wat ons nodig gehad het.
Sameul Williams W - Des 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Boniswa M - Nov 2023
Algehele gradering
It's in a convenient location with malls nearby. Rooms were comfortable.
Cornel D - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig, bekostigbaar.
Elaine V - Okt 2023
Algehele gradering
Huis was ruim, skoon, alle geriewe (soos 'n wasmasjien) beskikbaar en veilig.
Roelien B - Okt 2023
Algehele gradering
Ons was 'n egpaar saam met 'n vriend wat gereis het.
Anita J - Aug 2023
Algehele gradering
Alles wat mens benodig.
Lize V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Jacky J - Jun 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Talana L - Mei 2023
Algehele gradering
3 Nagte hier gebly vir 'n rugbytoer.
Rita M - Des 2023
Algehele gradering
Ons het die aand warm gekry maar andersins 'n goeie plek om te oornag.
Habitat Place se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Rita, ons waardeer dit. Neem ook asb. net kennis dat ons nie lugversorgers adverteer nie. Sien julle weer!
Shirley H - Mei 2023
Algehele gradering
The place is very clean, well equipped and spacious. It has everything. Value for money indeed.
Bronwyn V - Des 2023
Algehele gradering
Netjies plek, modern. Heerlik gekuier.
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Danie Pienaar-singel 1A, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang