Habitat Place
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Danie Pienaar-singel 1A, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Habitat Place is 'n bekoorlike huis met baie ruimte vir pret en is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby die Northridge Mall, Preller Plein, CRC en verskeie ander skole geleë.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 5 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 1 bababedjie sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die derde badkamer. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 6 sitplekke. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix.
Buite is 'n heerlike grasperk waar kinders kan rondspeel. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek in 'n motorhuis.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kelsey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Danie Pienaar-singel 1A, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Habitat Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pentagon Park Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Danie Pienaar-singel 1A, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang