Habitat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Melisna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Pierre J - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent.
Habitat se terugvoer
Hi Pierre, dankie vir jou eerlikheid! Ons waardeer die tipe terugvoering ongelooflik baie! Groetnis
Gerald G - Mrt 2024
Algehele gradering
Secure, spacious, comfortable.
Habitat se terugvoer
Hello Gerald, we appreciate and value your honest feedback. We are indeed situated within walking distance from the conservancy - absolutely blessed! So glad your furry friend enjoyed the outing too! Do visit us again soon!
Philip V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Habitat se terugvoer
Philip, ons waardeer jou boodskap sowel as terugvoering oor die ervaring by Habitat en in Clarens. Kom kuier gerus weer! Groete
Philippa H - Sep 2022
Algehele gradering
Modern, comfortable, peaceful with a beautiful view.
Habitat se terugvoer
Philippa, we are extremely blessed to host guests like you. Thank you for the perfect review. We are delighted to hear that you and your fur babies enjoyed Clarens. Do visit us again soon. Best regards.
Chantelle R - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik met 'n goeie ligging.
Habitat se terugvoer
Chantelle, dankie vir julle pragtige resensie. Ons waardeer die kuiertjie in Clarens. Sien weer in die nabye toekoms. Groete
Scylla G - Jun 2022
Algehele gradering
A wonderful 'home away from home' - private and beautifully situated.
Habitat se terugvoer
Scylla, thank you so much for taking the time to send this. Everyone here at Habitat loves to know that our guests enjoy what we do. We are always trying our best to make experiences memorable, and we're glad that we’ve achieved it. You've been wonderful guests to host. Can't wait to have you back. Best wishes.
Lulene A - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier by Habitat!
Habitat se terugvoer
Lulene, ons verwelkom hierdie top tien resensie. Weereens dankie daarvoor en dat julle maklike, geruste en gepaste gaste was oor die Moedersdag, en jou verjaardag, naweek in Clarens. Sien uit om jou familie sommer binnekort weer hier te he, hopelik vir 'n somer kuier in die nabye toekoms. Groete tot weersiens.
Rene L - Feb 2022
Algehele gradering
Huis was pragtig, ons kon lekker ontspan, ons hond het ook sommer tuis gevoel.
Habitat se terugvoer
Rene julle resensie is welkom. Baie dankie daarvoor.
Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te huisves.
Bly julle kon bietjie ontspan.
Groete
Anita W - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Habitat se terugvoer
Anita, ons waardeer jou opregte resensie en wil dankie se dat julle uitstekende gaste was. Habitat is byna splinter nuut - van kop tot toon en julle kon dit sommer eerste inwy - ongelooflik dankbaar! Kom loer weer in asseblief. Groete.
Bernice D - Jan 2020
Algehele gradering
Extremely well-presented, clean, comfortable, well-equipped, a home away from home!
Habitat se terugvoer
Bernice we are as always so delighted to read positive reviews! Thank you for giving us 10/10 - the absolute perfect score! We hope to see you again in the near future! Best wishes
Jimmy G - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Habitat se terugvoer
Beste Jimmy,
Ons lees lekker aan jul resensie. Duisend dankies hiervoor.
Groete
Tinus G - Okt 2019
Algehele gradering
Onbeskryflik wonderlik!
Habitat se terugvoer
Beste Tinus, ons sommer onderste bo geslaan met die pragtige resensie! Kan julle nie genoeg bedank vir die tyd en moeite wat julle afgestaan het om aan ons te skryf nie. Kom kuier gerus binnekort weer! Groete
Deon G - Okt 2019
Algehele gradering
Fantastic house and beautiful views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese huis en pragtige uitsigte.
Dit is 'n wonderlike plek om te bly en ek kan dit nie sterk genoeg aanbeveel nie. Skoon, stil en rustig. Ek wil noem dat elke detail en elke hoek van die interieur en buitekant met liefde en perfekte smaak gebou is. Sal beslis teruggaan en Habitat aan my vriende en familie aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Habitat se terugvoer
Beste Deon,
Duisend dankies vir die pragtige resensie! Dit maak ons harte bly om te weet dat gaste die uitsig, fasiliteite sowel as die gemaklike dekor waardeer en geniet. Sien uit om jul weer hier te huisves in die nabye toekoms.
Groete
Eben P - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Habitat se terugvoer
Hello Eben,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dat jy aan Habitat geskryf het en die huisie aanbeveel aan toekomstige gaste. Hoop ons sien julle vinnig weer.
Groete
Bobby W - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese blyplek. Wow, wow, wow.
Habitat se terugvoer
Hallo Bobby
Baie dankie vir julle boodskap, ek is so bly julle het dit geniet en ons sal julle weer hier in Clarens sien.
Volgende keer maak on seker dat daar genoeg sherry is, vir die koue.
Yolande V - Jul 2019
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry soos net Clarens dit ken.
Lees meerHabitat se terugvoer
Beste Yolandi, baie dankie vir jul positiewe terugvoer en dat jul tyd gemaak het om hierdie resensie te plaas. Dit is ons gaste wat ons toelaat om die manier waarop ons sake doen, voortdurend te verbeter. Ons is regtig so trots op die diens wat jul beleef het en dankbaar dat julle gelukkig was met die algemene ligging, fasiliteite en die spesiale bestellings. Winter of somer, Habitat bly 'n harte wenner vir beide diere en natuur liefhebbers en ja, die berguitsigte vanaf die voorstoep en kamers, is steeds ongerep. Kom kuier gerus weer en doen vroegtydig die sneeu dans. Groete, mooi bly. Habitat
Lianie E - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik, stil, perfek.
Habitat se terugvoer
Beste Lianie, julle terugvoering staan sommer uit vandag, duisend dankies. Ons sien uit om julle weer in die nabye toekoms te huisves. Hopelik hierdie keer in warmer weer. Groete en mooi bly. Habitat
Louisa T - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was uitstaande verblyf.
Habitat se terugvoer
Lousia, julle was fantastiese gaste om te huisves. Baie dankie vir die positiewe resensie en dat julle vir ons toekomstige gaste laat lees oor die gemaklikheid hier. Kom kuier gerus weer by ons in Clarens. Groete, Habitat
Christiaan H - Nov 2017
Algehele gradering
Habitat is "Home from Home" - ons het baie lekker gebly en alles was perfek.
Lees meerHabitat se terugvoer
Chris, baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons is dankbaar en bly dat julle die tydjie by ons kon geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te huisves. Geseende feestyd. Groete, Habitat
Deirdre M - Des 2016
Algehele gradering
Alles was regtig perfek!
Habitat se terugvoer
Deirdre - baie dankie vir die goeie resensie. Julle is 'n pragtige gesin! Seën vir julle toekoms en geniet die feestyd!
Besoek ons gerus weer!
Beste Wense
Habitat
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Barika-singel 5, Clarens, 9707, Vrystaat