Hadeda Lodge
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luiperdskloof Wildlodge, Onspoed-plaas, Erfdeel 40, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hadeda Lodge and Jakkalsbessie Lodge is op 'n 1500 hektaar wildplaas geleë wat 30 km buite Bronkhorstspruit is. Die lodge het wonderlike uitsigte oor die Wilgerivier en jy kan saam met vriende en familie ontspan of net 'n rustige tyd hê, ver weg van die stad se gegons.
Die Hadeda Lodge beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamers. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide die derde en vierde deel 'n badkamer.
Die huis beskik oor 'n kroegarea, 'n goed toegeruste kombuis, binnebraai en 'n pooltafel. Afdakparkeerplek word vir gaste voorsien. Hadeda spog met 'n boma en plonspoel waar gaste kan ontspan.
Die Jakkalsbessie Lodge beskik oor 5 slaapkamers, elke slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Daar is 'n groot sitkamer met 'n kroeg, kaggel en 'n stoep wat na die rivier lei. Dit spog ook met 'n oop boma onder die sterrehemel en plonspoel met 'n ongelooflike uitsig oor die rivier.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Luiperdskloof Wildlodge, Onspoed-plaas, Erfdeel 40, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Gaste dink Hadeda Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luiperdskloof Wildlodge, Onspoed-plaas, Erfdeel 40, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang