Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hadens Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Alicia V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Kort maar baie impressed. Diens was vriendelik en baie behulpsaam. Kamer was skoon en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shantel D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2023

Oorslaap vir fietsrybyeenkoms. Ons kamer was skoon en netjies. Die personeel was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette J
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jun 2023

Skoon gastehuis en lekker groot yskas. Die kamer en badkamer was skoon en yskas het baie plek gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Corné E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Puik diens, netjies, skoon! Baie lekker gebly, als was skoon en netjies, personeel baie behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thuli N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Pleasant. I highly recommend Haden's Rest Guesthouse. The place is neat and homely. The staff is professional and friendly. The breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2019

Onverbeterlik. Alles wat `n gesin van 6 benodig en nog meer. Skoon en veilig met uitstekende diens - ons het onverwags `n ekstra persoon saam gehad en dit was nie moeite vir hulle om binne `n paar uur reg te staan met nog slaapplek nie. Sien julle weer volgende maand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky R
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2019

Veilig en lekker stil, ontbyt was heerlik. Ria was baie vriendelik en wonderlik met die kinders. Ons het tuis gevoel en haar staf was vriendelik en baie lekker ontbyt voorgesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2018

Goeie opsie as jy in Nelspruit wil oornag. Ons het nie veel opsies gehad om van te kies toe ons laat wou boek vir langnaweek nie. Hadens Rest was die beste van wat beskikbaar was. Ons was 3 mense, insluitend 'n jong kind. Apparte kamer sou beter gewees het en daar is was nie juis plek om te sit as mens kitskos gekoop het om te eet die aand nie. Dit was ongemaklik. Die dame wat ons ontbyt bestelling gevat het was anders van die een dag na die ander en partykeer het hulle geen idee gehad wat hulle eie spyskaart se nie. Bygesê, ek sal weer daar oornag, aangesien Nelspruit self nie juis goeie opsies het nie. Ons gasheer het op ons vertrek my gevra wat ons gebruik het uit die bar fridge, ek sê toe vir haar water en coke en sy vra toe dadelik vir iemand om te gaan kyk wat ek gebruik het nadat ek haar vertel het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sharon
Hadens Guesthouse
Hallo Leon, Ons is jammer om te hoor dat verblyf in Nelspuit area nie aan julle standaarde voldoen nie, en dat julle weer sal terugkom Haden’s Rest toe. Ons was nie vol bespreek nie en het ekstra kamers gehad indien u n aparte kamer sou wou gehad het. Elke kamer in ons gastehuis het a hout dek met tafels voor elke kamer ingang, baie van ons gaste eet hulle kitskosies daar en ons verskaf of aanvraag eetgery vir ons gaste, ons ontvangs is oop tot 21H00 in die aande en die bestuurder woon op die perseel, ons eetkamer is ook beskikbaar indien gaste dit sou verkies. Baie dankie dat u onder ons aandag gebring het met die dame wat u ontbyt bedien het, ongelukkig was dit 'n lang naweek en het ons van ons tydelike personeel op diens gehad, maar beslis baie belangrike terugvoer want ons is uiters gesteld op uitmuntende diens. Dit is ongelukkig standaard prosedure om die bar yskas na te gaan voordat gaste vertrek ,as gevolg van verliese wat ons gely het met mense wat nie altyd eerlik was nie. Dankie

Gert L
1 nag
3.6
Jun 2017

Effens duur vir die looks. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Cherilynn V
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jun 2016

Reservation confusion. When I arrived at Haden's Rest Guesthouse, I had to wait quite a while before someone saw that I was at the gate, this after pressing the intercom, phoning and eventually hooting. Once I got inside, they couldn't find my reservation. The manager was not on site and was not answering the phone. Eventually, I was then taken to another location (off site) to Haden's Rest Tumblestone Manor. Once I arrived, I was told that they are fully booked, and couldn't find my reservation so I was put into another family room. My family and I decided to go out for dinner, and when we returned, I found a handwritten note under the door, asking for detail of my reservation. The next morning I had to explain and show my reservation. This was explained to the manager/owner's mother. I was then told, that the person doing their reservations had family trouble and had failed to inform them of my reservation. I was offered their apologies for the inconvenience. I was rather disappointed in the overall experience and especially since they couldn't find my reservation. I do not feel that this is very professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sharon
Hadens Guesthouse
Good Day We apologise once again for the confusion. As we explained to you before our manager had a family crisis and hence a proper handover was not done. We have already apologised to you three times. The room you were booked into was the room that was reserved for you. We have 2 guest houses one street apart that are run as one business. We would also like to say that your manner was unpleasant and you remained that way throughout the stay no matter how hard we tried to accommodate your needs.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwestraat 30, Mbombela, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8faebda37d82995e8ece3b0e0b33e7d8b9aaa4c09a1d89314db785a8e36e96f51a1081b9a603709a5b2a88e9466c8e9e1c59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 30 van der Merwe Street Mbombela 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.47993 30.98053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang