Hadens Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Merwestraat 30, Mbombela, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Haden's Guesthouse is 'n bekoorlike bestemming vir besigheid of plesier. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie en hoëspoed internet is beskikbaar.
Hadens Guesthouse is in Nelspruit (Mbombela), Mpumalanga geleë en is net 60 km vanaf die Krugerwildtuin. Die gastehuis is ontwerp vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne ervaring met 'n tikkie gasvryheid.
Toegewyde personeel is daartoe verbind om 'n uitstaande diens te lewer, om jou verblyf so gemaklik en aangenaam as moontlik te maak.
Verblyf word gebied in 16 kamers met 'n unieke tema, wat elkeen 'n knus mengsel van gerief en sjarme bied. Van deurdagte saamgestelde dekor tot komplimentêre geriewe, enige verblyf hier sal onvergeetlik en ontspannend wees.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Van Der Merwestraat 30, Mbombela, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Hadens Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Merwestraat 30, Mbombela, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang