Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hadida Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Hadida Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rika E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika E

Netjies en lekker bed, stort en kuierstoep!

Baie lekker gebly! Netjies. Lekker plaasatmosfeer.

Hadida Gastehuis se terugvoer

Dankie Rika... was lekker om jul te akkommodeer.

Groete

Hadida Gastehuis
Jolida V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolida V

Lekker, gesellig.

Heerlik gebly, pragtige kamer! Stil, rustig met mooiste tuin!

Kyle J M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle J M

Impressive.

The unit really impressed me.

Sunelle J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle J

Fantasties. Sal weer daar oorslaap.

Die eienaar was baie vriendelik. Die plek is baie netjies en skoon. Dit was 'n koel aand en die kamer was lekker warm. Geen probleme met krag nie. Die stortwater was lekker warm. Die plek het 'n rustige plaasatmosfeer. Die tariewe is ook billik.

Hadida Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Sunelle. Lekker om positiewe kritiek te kry.

Ek probeer regtig die ekstra myl vir my gaste stap.

Kom gerus weer!

Hadida Gastehuis
Cynthia P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia P

Baie oulik en skoon.

Skoon, netjies en baie ruim.

Jana S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana S

Die gastehuis was mooi en netjies, die tuine is pragtig!

Ons kan regtig oor niks kla nie, ons het egter net een aanbeveling: die solar-liggies in die tuin werk nie meer nie en dus is die buitetrappe vreeslik donder in die aand. Dit sal jammer wees as iemand daar val.

Hennie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Rustig.

Skoon en netjies. Puik vir oorslaap.

Tinus E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus E

Goedkoop en goeie verblyf in Swartruggens.

Die kamer met eie stort en toilet is gerieflik ingerig, is blinkskoon en bied goeie waarde vir geld. Elma is baie hulpvaardig en doen haar bes om 'n mens tuis te laat voel. Sy verskaf ook 'n goeie ontbyt op versoek teen 'n baie billike tarief.

Ian B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B

Netjiese, skoon gastehuis en waarde vir geld.

Eienaar vriendelik en hulpvaardig. Kamers skoon en netjies.

Rian J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rian J

Gemaklik, lekker.

Mooi, gemaklik, stil.

Ben S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Baie gasvry ontvang en baie tuis gevoel met die plaasatmosfeer.

Die eienaars het, nadat ons aanlyn navraag gedoen het, vir ons 10% afslag gegee omdat ons studente is, en ons waardeer dit baie. Ons het na donker daar aangekom en hulle het albei kom seker maak (terwyl dit liggies gereën het) dat ons goed kon in-settle en dat ons voorbereid was op die beurtkrag wat binnekort sou intree. Hulle het selfs vir ons flitse geleen. Die heel enigste negatiewe punt is die tweespoorpad wat nie eintlik geskik was vir 'n swaar gelaaide sedan voertuig nie.

Jaun Marie H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun Marie H

Pragtige, skoon verblyf in 'n rustige plaasomgewing.

Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies.

Hadida Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Jaun Marie,

Baie dankie. Altyd lekker om mense te akkommodeer wat dankbaar is en ons plek waardeer!

Hadida Gastehuis
Jaun Marie H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun Marie H

Baie lekker plaasverblyf met vriendelike diens.

Baie netjies en skoon. Die ontbyt was heerlik en definitief genoeg vir my drie groot manne. Ons het dit baie geniet.

Hadida Gastehuis se terugvoer

Was lekker om julle te akkommodeer.
Kom gerus weer!

Hadida Gastehuis
Sussa S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sussa S

Was baie rustig en skoon! Uitstekend!

Gaan 'n punt maak om weer daar oor te bly. So rustig, netjies en skoon. Ons is baie goed ontvang!

Eugene T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene T

Heerlike stil en veilige omgewing.

Ons is hartlik ontvang deur Elma Uys. Die kamer was skoon en netjies en dit is 'n baie veilige omgewing, ver genoeg van die N4 om nie te pla nie. Die katjies en hondjies het ons baie tuis laat voel!

Patricia R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia R

Outstanding welcome and splendid stay.

We had a fabulous stay. Warm welcome by owner and staff. Rooms were very neat and welcoming. The atmosphere is tranquil and breakfast was most delicious. I would definitely come again.

Phyllis M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phyllis M

It was a very pleasant experience and Elma went the extra mile to help us.

We left something at the guesthouse and Elma went out of her way to try and get it back to us.

Hadida Gastehuis se terugvoer

Dit was 'n groot plesier en lekker om julle te ontmoet en akkommodeer!

Hadida Gastehuis
Anneska V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anneska V

Beste in Swartruggens.

Definitief die beste gastehuis in Swartruggens.

Hadida Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir goeie terugvoering.
Altyd lekker om waardering vir harde werk te ontvang.
Kom gerus weer.
Groete
Elma

Hadida Gastehuis
Alta B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B

Baie baie mooi plek, vriendelike eienaar.

Dit was 'n baie lekker, ruim, netjiese, skoon huis met silwerskoon en gemaklike beddens. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Angela G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela G

Baie lekker.

Baie lekker, skoon plek, aangename mense.

Petro P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P

The tranquility of country life had us soon forget why we were there in the first place: stress

What a lovely way to unwind in the bush with only animal- and birdsounds to wake up to.

Petria T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petria T

Wonderlike waarde vir geld!

Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Dis 'n pragtige plek! Ek sal beslis weer daar gaan bly as ek in die omgewing moet oorslaap. Ek kan dit ten sterkte aanbeveel.

Magda G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda G

Pragtige plek, baie gerieflik ingerig.

Ons het heerlik gebly in die pragtige huis. Dis baie gerieflik ingerig met alles wat mens kan nodig kry. Die mense is ook baie vriendelik en ons kan dit enige tyd aanbeveel.

Zelda V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda V

Vriendelike diens, stil en netjies.

Vriendelike diens. Die ideale plek as jy wil wegkom van die stadsgeraas. Dit is stil en het alles wat jy nodig het vir 'n goeie wegbreek.

Willem H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Vriendelike gasvrou, pragtige verblyf en heerlike ontbyt.

Hierdie gastehuis bied heerlike verblyf aan reisigers in die Noordwes Provinsie. Die vrolike kamer en badkamer met bad uit 'n vorige era was silwerskoon en het rustigheid gebring na 'n warm dag op die pad vanaf Pretoria. Die gastehuis self is 'n kort entjie vanaf die hoofpad wat verseker dat verkeersgeluide nie mens se nagrus steur nie. Die plaasgeluide vroegoggend en 'n heerlike ontbyt het die kersie op hierdie oornagverblyf gesit. Ons kan Hadida Gastehuis hoogs aanbeveel.

Lourens S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens S

Stil en rustig

Baie vriendelik en behulpsaam. Geen klagte.

Vanaf
Vanaf R610
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vorsterstraat, Brakfontein Kleinhoewe, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkNGMyODFkLTBkMjMtNGJlZi1iZDQ3LTVkNDc0MDBmNjBhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Vorster Street Brakfontein Smallholding 2835 Noordwes 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.648611111111 26.672222222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang