Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hadida Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Rika E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies en lekker bed, stort en kuierstoep! Baie lekker gebly! Netjies. Lekker plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Hadida Gastehuis
Dankie Rika... was lekker om jul te akkommodeer. Groete

Jolida V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker, gesellig. Heerlik gebly, pragtige kamer! Stil, rustig met mooiste tuin!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle J M
1 nag
5.0
Apr 2024

Impressive. The unit really impressed me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunelle J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Fantasties. Sal weer daar oorslaap. Die eienaar was baie vriendelik. Die plek is baie netjies en skoon. Dit was 'n koel aand en die kamer was lekker warm. Geen probleme met krag nie. Die stortwater was lekker warm. Die plek het 'n rustige plaasatmosfeer. Die tariewe is ook billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Hadida Gastehuis
Baie dankie, Sunelle. Lekker om positiewe kritiek te kry. Ek probeer regtig die ekstra myl vir my gaste stap. Kom gerus weer!

Cynthia P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Baie oulik en skoon. Skoon, netjies en baie ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Die gastehuis was mooi en netjies, die tuine is pragtig! Ons kan regtig oor niks kla nie, ons het egter net een aanbeveling: die solar-liggies in die tuin werk nie meer nie en dus is die buitetrappe vreeslik donder in die aand. Dit sal jammer wees as iemand daar val.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Rustig. Skoon en netjies. Puik vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Goedkoop en goeie verblyf in Swartruggens. Die kamer met eie stort en toilet is gerieflik ingerig, is blinkskoon en bied goeie waarde vir geld. Elma is baie hulpvaardig en doen haar bes om 'n mens tuis te laat voel. Sy verskaf ook 'n goeie ontbyt op versoek teen 'n baie billike tarief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ian B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Netjiese, skoon gastehuis en waarde vir geld. Eienaar vriendelik en hulpvaardig. Kamers skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rian J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2021

Gemaklik, lekker. Mooi, gemaklik, stil.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R610
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vorsterstraat, Brakfontein Kleinhoewe, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkNGMyODFkLTBkMjMtNGJlZi1iZDQ3LTVkNDc0MDBmNjBhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Vorster Street Brakfontein Smallholding 2835 Noordwes 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.648611111111 26.672222222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang