Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hadida Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vorsterstraat, Brakfontein Kleinhoewe, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Vanaf R610 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hadida Gastehuis bied sasemrowende uitsigte oor die omliggende bosveld en plaaslike plase in Swartruggens, 'n klein dorpie.

Die Gastehuis is tussen Rustenburg en Zeerust geleë, en bied gemaklike, huislike oornagverblyf waar kalmte en vrede ervaar kan word.

Geniet die gratis tee- en koffiegeriewe wat in al die vier stylvolle kamers verskaf word. Daar is ook satelliet-TV en 'n privaat badkamer met stort. Ons het ook selfsorg- en braaigeriewe, waar gaste kan rus terwyl hulle oor die panoramiese uitsigte van die natuur, wild en ryk voëllewe kan tuur.

Hadida Gastehuis is sowat 1,4 km van die N4-tolpad, en vyf minute van die dorp af.

As jy op soek is na 'n rustige, stil plek, weg van die raserige stadslewe, dan is Hadida Gastehuis die ideale plek vir jou!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Rika E
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en lekker bed, stort en kuierstoep! Baie lekker gebly! Netjies. Lekker plaasatmosfeer.
Aug 2024
Jolida V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, gesellig. Heerlik gebly, pragtige kamer! Stil, rustig met mooiste tuin!
Jun 2024
Kyle J M
5.0
Impressive. The unit really impressed me.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Jana S
Saam met vriende
5.0
Die gastehuis was mooi en netjies, die tuine is pragtig! Ons kan regtig oor niks kla nie, ons het egter net een aanbeveling: die solar-liggies in die ...
Sien meer
Mei 2023
Sunelle J
Saam met lewensmaat
4.8
Fantasties. Sal weer daar oorslaap. Die eienaar was baie vriendelik. Die plek is baie netjies en skoon. Dit was 'n koel aand en die kamer was lekker w...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Vorsterstraat, Brakfontein Kleinhoewe, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Hadida Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R610
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R610
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vorsterstraat, Brakfontein Kleinhoewe, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkNGMyODFkLTBkMjMtNGJlZi1iZDQ3LTVkNDc0MDBmNjBhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Vorster Street Brakfontein Smallholding 2835 Noordwes 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.648611111111 26.672222222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang