Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hadley Guest Farm

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Janine M
1 nag
5.0
Apr 2023

Orals waar jy kyk is 'n foto. Die hoogtepunt van my kuier in die Oos-Kaap is hierdie plek. Dit hang seker af wat jy wil hê. Dit is ongelooflik mooi hier en eensaam maar nie alleen nie. Die mense is besonder hartlik en jy word ook baie mooi opgepas. Ek kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle J
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Baie oulik en besonders. Gasheer was baie gaaf en het laat in die aand baie moeite gedoen. Baie dankbaar daarvoor. Was netjies en skoon. Het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Sarel Cilliers-straat, Groote Riviers Poort Plaas, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85b7ad6f2a2391cd62a50cfa6a75718f6d20efc6f4aba6b8428ffa377f8521aa826cfda2931f29ca426f9e74d424aae22ed5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Off Sarel Cilliers Street Groote Riviers Poort Farm 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.582305144937 24.589891433716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang