Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haggards on Hilldrop

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilldrop-weg 15, Boschoek Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Haggards on Hilldrop is aan die buitewyke van Newcastle teen die voorheuwels die Hilldrop Rocky Range geleë. Die oorspronklike plaashuis van Heer Rider Haggard, outeur van "King Solomon's Mines”, is in 1875 gebou en is die fokuspunt van dié B&B. Haggards on Hilldrop spog met 'n bekoorlike atmosfeer, interieur wat jou na binne lok en 'n manjifieke tuin.

Haggards on Hilldrop bied 37 luukse kamers wat elk toegerus is met 'n hangkas, elektroniese kluis, lugversorging, en suite-badkamer, tafel, perkalbedlinne, dubbel-, koninggrootte- of 2-enkelbeddens, privaat ingange of balkonne en TV's met stroomdienste.

Geriewe wat beskikbaar is aan gaste sluit 'n karwasdiens, WiFi, wasgoeddiens op versoek, 'n eerlikheidskroegie, 'n pooltafel, veilige parkeerplek vir al die kamers en elektroniese ingang na die perseel vir ekstra veiligheid. Daar is ook 'n kragopwekker wat tydens beurtkrag inskop.

By Haggards on Hilldrop is elke reisiger so tuis soos by hulle eie huis. Dit is ideaal geleë tussen Gauteng, Durban, die Krugerwildtuin en die Drakensberge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Marelize J
Gesin met tieners
5.0
Sal definitief weer daar bly. Baie mooi en netjies.
Aug 2024
Lize M
Gesin met tieners
5.0
Amazing mooi en sal beslis weer hier stop. Bitter mooi en fantasties gelee.
Jul 2024
Eckard M
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike diens, waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly, baie vriendelike diens.
Jun 2024
Renita L
Gesin met tieners
5.0
Hoogs aan te beveel. Baie akkommoderende en vriendelike gasvrou. Goeie kwaliteit beddegoed en handdoeke. Rustige omgewing met goed versorgde tuin.
Jun 2024
Riaan V
Gesin met tieners
5.0
Rustig, veilig 'n juweel. Verras toe ons daar aankom, alles was uit die boeke uit.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lelanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hilldrop-weg 15, Boschoek Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Haggards on Hilldrop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Newcastle KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilldrop-weg 15, Boschoek Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a64247f7eb0db6ca6326f8ce804da1905a2c08632ffe1376a4cd00730200f3894714a52bf5eb288be167419cf81b008d003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 15 Hilldrop Road Boschoek Farm 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.795739817193 29.947078227997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang