Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amani Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Rosalie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

A lovely stay. Niki was very friendly and helpful with local information. She even lent us binoculars for our day visit to Golden Gate. The unit was clean and neat, and the area was safe. A lovely spot to stay in Clarens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustigheid. Niki is absoluut 'n mense mens. Dit was 'n heerlike wegbreek en lekker rus. Sal weer terugkom vir die winter om sneeu te kom kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sybrand V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Simply said, we absolutely loved the place and the hostess. Our stay at Amani Guest House with Niki was just perfect. The room is small but has everything needed for a self-catering breakaway. The stoep is comfortable, but for us, the cherry on top was the garden to which there is free access. Niki's garden is like a fairytale garden, with lots of little exclusive patches with beautiful trees, plants, and ornaments all over. You can quite comfortably spend a leisurely day chilling and enjoying the garden, and a host of different bird species that constantly visit the garden. Over and above all that, Niki is simply an exceptionally great hostess, a confident, experienced, and well-travelled lady with an open, friendly, and outgoing nature that likes nothing more than to see her guests happy and well-informed. She has an excellent knowledge of all the surrounding attractions and has personal experience of them all. Ever willing to share her vast collection of succulents.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina B
1 nag
4.8
Okt 2024

Niki het moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Heerlik oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Lekker ver lyf in 'n pragtige omgewing. Verblyf was baie lekker en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien L
1 nag Saam met vriende
3.8
Sep 2024

Dankie vir die vriendelike ontvangs en skoon geriewe. Lekker gebly, net bietjie verder uit dorp as gedink. Alle basiese geriewe, skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang en die hond en kat was amper saam huis toe!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra B
1 nag
5.0
Des 2023

Baie lekker atmosfeer. Ek het baie lekker gebly. Sal beslis weer teruggaan. Beveel beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Nov 2023

Tranquil and relaxing atmosphere. Niki was awesome and very friendly. Solar power, so no load shedding problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Steven V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2023

Lekker gekuier. Eienaar was baie gasvry gewees en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Johann M
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Okt 2023

Oornagverblyf in Clarens. Alhoewel netjies en skoon, is die ruimte baie beperk vir die prys. Die toegangshek is in 'n swak toestand en die motor is nie veilig nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Niki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horebstraat 16, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyZDA1YzNhLWM4ODEtNGFlMi05MDUxLWQ5YTU2YWE1ODM0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 16 Horeb Street Larola 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5169388021 28.427062761875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang