Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amani Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Niki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Amani Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rosalie C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalie C

A lovely stay.

Niki was very friendly and helpful with local information. She even lent us binoculars for our day visit to Golden Gate. The unit was clean and neat, and the area was safe. A lovely spot to stay in Clarens.

Isabella D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella D

Rustigheid.

Niki is absoluut 'n mense mens. Dit was 'n heerlike wegbreek en lekker rus. Sal weer terugkom vir die winter om sneeu te kom kyk.

Sybrand V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand V

Simply said, we absolutely loved the place and the hostess.

Our stay at Amani Guest House with Niki was just perfect. The room is small but has everything needed for a self-catering breakaway. The stoep is comfortable, but for us, the cherry on top was the garden to which there is free access. Niki's garden is like a fairytale garden, with lots of little exclusive patches with beautiful trees, plants, and ornaments all over. You can quite comfortably spend a leisurely day chilling and enjoying the garden, and a host of different bird species that constantly visit the garden. Over and above all that, Niki is simply an exceptionally great hostess, a confident, experienced, and well-travelled lady with an open, friendly, and outgoing nature that likes nothing more than to see her guests happy and well-informed. She has an excellent knowledge of all the surrounding attractions and has personal experience of them all. Ever willing to share her vast collection of succulents.

Karlien L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien L

Dankie vir die vriendelike ontvangs en skoon geriewe.

Lekker gebly, net bietjie verder uit dorp as gedink. Alle basiese geriewe, skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang en die hond en kat was amper saam huis toe!

Sandra B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Baie lekker atmosfeer.

Ek het baie lekker gebly. Sal beslis weer teruggaan. Beveel beslis aan.

Bradley D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley D

Tranquil and relaxing atmosphere.

Niki was awesome and very friendly. Solar power, so no load shedding problems.

Steven V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Steven V

Lekker gekuier.

Eienaar was baie gasvry gewees en behulpsaam.

Johann M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Johann M

Oornagverblyf in Clarens.

Alhoewel netjies en skoon, is die ruimte baie beperk vir die prys. Die toegangshek is in 'n swak toestand en die motor is nie veilig nie.

Ellaine K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellaine K

Baie lekker, netjies en ruim akkommodasie.

Baie netjies en ruim.

Ansie C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie C

Dit was 'n tuiskoms weg van die huis af.

Gerieflik, netjies met 'n bedagsame gasvrou.

Miana S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miana S

Skoon en netjies.

Die eenheid was skoon, netjies en gerieflik. Die eienaar is baie vriendelik en het selfs haar verkyker vir ons aangebied toe ons vir die dag Golden Gate toe was. Heerlike verjaarsdagnaweek gehad.

Marizel K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizel K

Excellent.

I enjoyed it a lot. The host was helpful and understanding.

Marie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie B

Baie rustig.

Die gasvrou is baie vriendelik. Tuin is baie interessant en 'n baie rustige atmosfeer.

Bernard W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard W

Ideal for a short stay. Small, cozy and clean.

Our hostess, Nikki, recieved us warmly, and gave us places of interest to visit and explore. We were given our privacy and the overall experience was awesome.

Nelia D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia D

Neat, clean, tidy, friendly, comfortable, relaxing.

The hostess is very involved and ensured we had what we needed. The cottage garden feeling was great. You have your privacy with own weber braai as well as boma fire facilities. The unit is very clean, rustic and homely. Locked gate parking. Highly recommended if you want a quiet just out of town stay. Close to town, shops and fuel station. Great experience.

Amani Guest House se terugvoer

Thanks Nelia. Your stay definitely must be repeated, without mishaps next time

Amani Guest House
Cecilia D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia D

Rustig.

Rustig atmosfeer, pragtige herfsbome.

Joke V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joke V

Heerlik ontspanne 'n veilige blyplek.

Baie lekker in Clarens rondgeloop deur al die stalletjies. Heerlik geëet en in 'n veilige plek gebly.

Willie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Gerieflik en lekker.

Baie netjies en gerieflik.

Joseph N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N

We enjoyed our staying in beautiful accommodation with a lovely house lady Niki.

A place to relax en to stay. Thanks Niki.

Amani Guest House se terugvoer

Hi
Thank you for staying with me. It was lovely hosting people who enjoy nature. I hope you enjoyed the peaches. I just peeled some and shared with a friend after my swim in the dam.
Kind regards
Niki

Amani Guest House
John & Ann A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John & Ann A

Adequate, but a little cramped.

Hakuna Matata was adequate for an overnight stop, but not if one wanted to spend a few days in Clarens. The room is a converted garage and provides two single beds, end-to-end, separated by a wardrobe unit. A more creative use of space would make it much more comfortable. Also, there is no space to sit and eat, except outside on a small stoep ─ not to be recommended on a Clarens winter evening! It is adequately equipped for self-catering (except eating space!), the beds are comfortable and the hostess, Niki, is friendly and helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Voldoende, maar 'n bietjie klein.

Hakuna Matata was voldoende vir 'n oornagstop, maar nie as jy 'n paar dae in Clarens wou spandeer nie. Die kamer is 'n omskepte motorhuis en bied twee enkelbeddens, punt tot punt, geskei deur 'n klerekas. 'n Meer kreatiewe gebruik van die ruimte sou dit baie gemakliker maak. Ook, daar is nie plek om te sit en eet nie, behalwe buite op 'n klein stoep - nie aanbeveel op 'n winteraand in Clarens nie! Dit is voldoende toegerus vir selfsorg (behalwe eetplek!). Die beddens is gemaklik en die gasvrou, Niki, is vriendelik en behulpsaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Amani Guest House se terugvoer

Should you ever come this way again, please rather book the unit with the double bed. This has the required space to sit inside and enjoy a meal together. The smaller room is really suitable for younger people travelling together. More a backpacker style room. I enjoyed meeting you both.

Amani Guest House
Swannie S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Swannie S

Aangename verblyf.

Verblyf was baie aangenaam. Skoon en gerieflik ingerig. Die stilte was ongelooflik en is baie waardeer. Die gasvrou is vriendelik, baie aangenaam en gasvry. Sy het ook 'n inligtingblad wat al die besienswaardighede uitlig beskikbaar gemaak. Sal weer daar bly as ons in daardie omgewing is.

Mark D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D

Prakties en gerieflik vir oornag-geleentheid.

Sal weer hier kom oornag. Skoon, netjies, prakties en gerieflik.

Annalize M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize M

Net wat ons nodig gehad het.

Ons het lekker gebly. Nicky is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is skoon en netjies en alles wat jy nodig het. Sal weer daar bespreek.

Amani Guest House se terugvoer

Hello Annalize,
Was a great pleasure hosting you.
Warm regards,
Niki

Amani Guest House
Karien B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien B

Baie vriendelike eienaar!

My man en skoonpa het lekker gebly en was dankbaar vir die eienaar se vriendelikheid.

Claudie V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudie V

Alles was baie netjies.

Vriendelik ontvang, netjiese kamer. Die venster bokant die bedkopstuk is nie dig nie, baie koue lug deur die nag ingekom. Verder is als perfek.

Annatjie M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie M

Verblyf was baie netjies en die eienaar was vriendelik en baie behulpsaam.

Die plek is baie mooi en dit is naby alle geriewe. Sal dit aanbeveel vir iemand wat net wil kom ontspan.

Hannes V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

Klein maar skoon en gemaklike verblyf.

Hakuna Matata is 'n heerlike plekkie om 'n nag of meer oor te bly. Wonderlike ontvangs deur Nikki. Ons het dadelik tuis gevoel. Aparte ingang en parkering vir voertuie, al is dit nie onderdak nie. Die eenheid is klein, maar skoon en netjies. Ons het heerlik geslaap.

Johan W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Baie gerieflik.

Baie vriendelike personeel.

Carmen S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S

Voldoen aan alle standaarde.

Ek beveel die verblyf aan. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Joanne V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne V

Perfect stay with super friendly owner.

A perfect place to stay in Clarens! A clean and nicely decorated apartement and a very friendly and warm host who gave the perfect local tips for hiking and dinner!

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Horebstraat 16, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyZDA1YzNhLWM4ODEtNGFlMi05MDUxLWQ5YTU2YWE1ODM0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 16 Horeb Street Larola 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -28.5169388021 28.427062761875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang