Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hakuna Matata

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Chantelle O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker rustig en ontspanne. Baie lekker. Rustige plekkie net wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilza R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ongelooflik lekker. Baie mooi huis stapafstand van die rivier. Goed ingerig. Lekker bederf met geen skottelgoed was nie. Baie moeite is gedoen om dit gerieflik te maak vir die gaste. Kan dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorge
Hakuna Matata
Baie Dankie Ilza.

Lelanie J
Lang verblyf
5.0
Jul 2023

Asemrowend. Baie netjies en skoon. Die ligging is perfek, het alles wat 'n mens nodig het. Baie ruimte en groot spasies. Buitebraai, binnebraai, te veel om op te noem. Dit was een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het. Sal beslis weer by Hakuna Matata boek. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorge
Hakuna Matata
Baie dankie Lelanie. Julle is welkom om weer te kom kuier. Groete Hakuna Matata

Carl H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ons kuier was baie rustig gewees en baie tuis gevoel. Die huis is baie mooi skoon gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorge
Hakuna Matata
Baie dankie Carl. Julle is welkom om weer te kom kuier. Groete

Christa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantasties! Fantasties! Ons is baie vriendelik deur Richman ontvang. Alles was silwerskoon en baie netjies. Het die kuiertjie vreeslik baie geniet. Ons is elke dag deur 'n verskeidenheid van diere besoek. Tweehonderd meter verder kon ons die pragtige uitsig oor die rivier geniet. Die huis is baie gerieflik en werklik baie ruim. Dit ruimte en spasie is baie meer as wat die foto's wys. Verder is die WiFi 'n groot bonus. Ons het elke aand gebraai en heerlik onder die sambreel langs die swembad gekuier. Elke dag is die braai-area, swembadarea en skottelgoed deur Richman gedoen. Was so 'n lekker bederf. Kan Hakuna Matata beslis aanbeveel. Dankie Karin, ons sal beslis weer by julle pragtige plekkie in die toekoms wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorge
Hakuna Matata
Baie dankie Christa vir die terugvoering. Ons waardeer. Jy is enige tyd welkom. Groete Karin

Arlene B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Ongelooflike lekker huis met perfekte ligging! My gunsteling! Vriendelike diens en baie hulpvaardig. Uitleg van huis leen hom daartoe om 3 gesinne met gemak te huisves sonder om op mekaar se tone te trap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorge
Hakuna Matata
Baie dankie, Arlene.

Marius S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Heerlike ruim huis. Was goed verwelkom deur Richman die opsigter. Hy was baie behulpsaam. Was lekker om elke oggend en aand die diere by die huis te sien. Sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie mooi en netjiese plek. Baie gerieflike huis met lekker baie spasie vir die hele familie. Richman is absoluut 'n staatmaker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie D
Kort verblyf
4.4
Okt 2022

Most enjoyable. A lovely home away from home. Please can the owners ensure that all fridges are fully functional. For a large number of guests staying over, there are only 2 fully functional fridges. The big cooldrink type fridge makes a terrible sound if switched on and the one fridge in the kitchen doesn't get cold. Also, water pressure in showers is poor. Otherwise loved our stay. Will definitely be back. The WIFI password is not written down anywhere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Dis was baie lekker, ons het selfs 'n paar diere gehad wat ons besoek het. Ons het baie lekker gebly en vreeslik lekker gekuier by die plek. Lekker geswem en lekker gebraai. Die buite area was elke oggend skoongemaak en reg vir die volgende dag se pret en plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jorge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R3 800
R3 800 R3 257
per nag, vir 10 mense
Vanaf R3 800
R3 800 R3 257
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soenie-straat 4332, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4726bfca21d0c04fe318748f8dde1a20a90d0ee72c4c2a23ac9a0c56865d9579b09e55182f25cc9c2911ee6de749ef6a88bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R3 257 per nag, vir 10 mense 31 5 1 5 4332 Soenie Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.350872 31.807831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang