Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hakuna Matata

Langtermynverblyf-aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soenie-straat 4332, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R3 800 R3 257 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Hakuna Matata is 'n selfsorgvakansiehuis en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep wat op soek is na verblyf in Marloth Park. Dié vakansiehuis is net 200 m van die Krokodilrivier af wat die grens tussen die Krugerwildtuin en Marloth Park vorm. As jy gelukkig is, sal jy die Groot 5 aan die wildtuin se kant van die rivier gewaar. Die Krugerwildtuin se ingang is net 'n 20 minute rit weg.

Hakuna Matata het slaapplek vir 10 gaste, if 4 paartjies en hulle kinders. Die huis het 4 en suite-dubbelkamers en 'n groot slaapkamer met 'n dubbelbed, 3 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is lugversorging in die leefareas en slaapkamers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die huis het 'n groot leefarea met 'n plafonwaaier en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt (gaste moet hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring). Daar is 'n kroegarea met kroegstoele. Die leefarea lei via skuifdeure na 'n groot houtdek met piekniekbankies en 'n Weber-braai. Die dek bied 'n uitsig oor die huis se visdammetjie waar die wild hul dors kom les. Verder is daar ook 'n groot ingeboude braaiplek langs die lieflike swembadjie.

Gaste kan die wild wat vrylik rondloop tussen die huis aanskou, insluitend koedoes, vlakvarke, kameelperde, impalas en sebras. Marloth Park bied geriewe soos 'n slaghuis, kuriowinkel en 'n drankwinkel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Chantelle O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker rustig en ontspanne. Baie lekker. Rustige plekkie net wat nodig is.
Sep 2024
Ilza R
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Baie mooi huis stapafstand van die rivier. Goed ingerig. Lekker bederf met geen skottelgoed was nie. Baie moeite is gedoen om dit ...
Sien meer
Aug 2023
Lelanie J
5.0
Asemrowend. Baie netjies en skoon. Die ligging is perfek, het alles wat 'n mens nodig het. Baie ruimte en groot spasies. Buitebraai, binnebraai, te ve...
Sien meer
Jul 2023
Carl H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuier was baie rustig gewees en baie tuis gevoel. Die huis is baie mooi skoon gewees.
Jul 2023
Christa D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Fantasties! Ons is baie vriendelik deur Richman ontvang. Alles was silwerskoon en baie netjies. Het die kuiertjie vreeslik baie geniet. On...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jorge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Soenie-straat 4332, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Hakuna Matata het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
R3 800 R3 257
per nag, vir 10 mense
Vanaf R3 800
R3 800 R3 257
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soenie-straat 4332, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4726bfca21d0c04fe318748f8dde1a20a90d0ee72c4c2a23ac9a0c56865d9579b09e55182f25cc9c2911ee6de749ef6a88bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R3 257 per nag, vir 10 mense 31 5 1 5 4332 Soenie Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.350872 31.807831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang