Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hakuna Matata Boutique Game Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lustine Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Hakuna Matata Boutique Game Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Elsa C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa C

Rustig, gemaklik en lekker.

Die rustige atmosfeer het ons gehelp om te kan afskakel.

Pieter M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M

Dit is ’n lekker plek.

Baie voëls en baie rustig.

Adele G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G

Heerlik ontspannend in pragtige natuurskoon. Huisie het als wat jy benodig.

Ons was aangenaam verras met die gasvryheid en die pragtige natuurskoon. Ons kon die leeus in die aande en soggens hoor brul en die bokke en verskeidenheid voels was regtig 'n belewenis. Die huisie is fantasties toegerus en die wildrit en besoek aan die leeus was die hoogtepunt van ons verblyf. Baie dankie ook aan Lustine vir die heerlike bederf met ons 21ste huweliksherdenking met die lekkerste piekniekmandjie. Sal jul beslis aanbeveel vir ander.

Rida V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rida V

Rustig.

Baie rustige atmosfeer. Ons kon afskakel en rus.

Estelle V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Heerlike kuier in die natuur.

Fantastiese tyd by Hakuna Matata. Die geriewe is skoon en gerieflik en die eienaars is wonderlike mense en baie behulpsaam. Ons kan hulle vir seker vir enigiemand aanbeveel.

Hakuna Matata Boutique Game Farm se terugvoer

Baie dankie Estelle,
Julle was wonderlike gaste. Ons is bly julle het elke oomblik van jul familie vakansie hier by ons geniet.
Groete

Hakuna Matata Boutique Game Farm
Philiswa B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philiswa B

Good customer service and the place is beautiful.

If you are looking for a place for a good peace of mind, Hakuna Matata is the place for you, away from everything. Nice game farm with all the animals. Excellent customer service from the owner. We would definitely go back again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie kliëntediens en 'n pragtige plek.

Indien jy op soek is na 'n plek met vrede vir die siel, is Hakuna Matata die plek jou, weg vanaf alles. Lekker wildsplaas met alle diere. Uitstekende kliëntediens vanaf die eienaar. Sal definitief weer besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hakuna Matata Boutique Game Farm se terugvoer

Thank you so much for the honest review. We are so glad you loved it here. See you again. Kind regards, Owner

Hakuna Matata Boutique Game Farm
Ig S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ig S

Nie goeie waarde vir geld nie.

Foto's van huis was verleidend. Die huis was baie klein vir die prys wat betaal is. Die alarm het nie gewerk nie.

Hakuna Matata Boutique Game Farm se terugvoer

Tania
Ek is baie jammer dat jul ongelukkig voel. Dit sal waardeer word indien so iets aan die begin van jul verblyf genoem is, maar jul was gelukkig en het vir 9 nagte gebly? Dit is tog baie duidelik dat dit net die onderste gedeelte van die huis is, wat verhuur word.
Ek het gaste wat elke jaar terug kom vir hul Desember vakansie en is ook reeds vir Desember 16 bespreek met gaste wat twee jaar terug daar was met vier groot seuns.
Ek sal werk daarvan maak en ander foto's laat neem. Ongelukkig betaal 'n mens bietjie meer as mens so naby aan die strand wil wees.
Dankie vir die res van die raking - service, cleanliness en location.


Groete
Christine

Hakuna Matata Boutique Game Farm
Roelien J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien J

Dit was 'n baie rustige en onstapanne ervaring.

As jy plek soek waar daar geen onnodighede jou kan pla nie is dit die plek om heen weg te breek.

Stephanie E - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie E

Best of both worlds!

Baie lekker gebly, aan die eenkant die oseaan (entjie se ry) die anderkant die pragtige berge en natuurskoon. Baie gerieflike verblyf.

Rika V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika V

Uitstekend

Dit was baie lekker en rustig in die natuur. Veral die wildsrit en besoek aan die leeus en ander diere was 'n hoogtepunt.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groot Sorgfontein Plaas, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA363b474a0717c76c2af26c5621ad44df09290b11c33ebfd25d2bd70263242e24ac4f917546a5fdab0ef01b42bda53acca86d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Groot Sorgfontein Farm Greatbrakriver 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.973848 22.168864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang