Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hakuna Matata Boutique Game Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Elsa C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Rustig, gemaklik en lekker. Die rustige atmosfeer het ons gehelp om te kan afskakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2021

Dit is ’n lekker plek. Baie voëls en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adele G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Heerlik ontspannend in pragtige natuurskoon. Huisie het als wat jy benodig. Ons was aangenaam verras met die gasvryheid en die pragtige natuurskoon. Ons kon die leeus in die aande en soggens hoor brul en die bokke en verskeidenheid voels was regtig 'n belewenis. Die huisie is fantasties toegerus en die wildrit en besoek aan die leeus was die hoogtepunt van ons verblyf. Baie dankie ook aan Lustine vir die heerlike bederf met ons 21ste huweliksherdenking met die lekkerste piekniekmandjie. Sal jul beslis aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rida V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2019

Rustig. Baie rustige atmosfeer. Ons kon afskakel en rus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Heerlike kuier in die natuur. Fantastiese tyd by Hakuna Matata. Die geriewe is skoon en gerieflik en die eienaars is wonderlike mense en baie behulpsaam. Ons kan hulle vir seker vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lustine
Hakuna Matata Boutique Game Farm
Baie dankie Estelle, Julle was wonderlike gaste. Ons is bly julle het elke oomblik van jul familie vakansie hier by ons geniet. Groete

Philiswa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2018

Goeie kliëntediens en 'n pragtige plek. Indien jy op soek is na 'n plek met vrede vir die siel, is Hakuna Matata die plek jou, weg vanaf alles. Lekker wildsplaas met alle diere. Uitstekende kliëntediens vanaf die eienaar. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lustine
Hakuna Matata Boutique Game Farm
Thank you so much for the honest review. We are so glad you loved it here. See you again. Kind regards, Owner

Ig S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Apr 2015

Nie goeie waarde vir geld nie. Foto's van huis was verleidend. Die huis was baie klein vir die prys wat betaal is. Die alarm het nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Lustine
Hakuna Matata Boutique Game Farm
Tania Ek is baie jammer dat jul ongelukkig voel. Dit sal waardeer word indien so iets aan die begin van jul verblyf genoem is, maar jul was gelukkig en het vir 9 nagte gebly? Dit is tog baie duidelik dat dit net die onderste gedeelte van die huis is, wat verhuur word. Ek het gaste wat elke jaar terug kom vir hul Desember vakansie en is ook reeds vir Desember 16 bespreek met gaste wat twee jaar terug daar was met vier groot seuns. Ek sal werk daarvan maak en ander foto's laat neem. Ongelukkig betaal 'n mens bietjie meer as mens so naby aan die strand wil wees. Dankie vir die res van die raking - service, cleanliness en location. Groete Christine

Roelien J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2014

Dit was 'n baie rustige en onstapanne ervaring. As jy plek soek waar daar geen onnodighede jou kan pla nie is dit die plek om heen weg te breek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie E
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2014

Best of both worlds! Baie lekker gebly, aan die eenkant die oseaan (entjie se ry) die anderkant die pragtige berge en natuurskoon. Baie gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rika V
Kort verblyf
4.0
Des 2014

Uitstekend Dit was baie lekker en rustig in die natuur. Veral die wildsrit en besoek aan die leeus en ander diere was 'n hoogtepunt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lustine Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groot Sorgfontein Plaas, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA363b474a0717c76c2af26c5621ad44df09290b11c33ebfd25d2bd70263242e24ac4f917546a5fdab0ef01b42bda53acca86d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Groot Sorgfontein Farm Greatbrakriver 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.973848 22.168864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang