Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hakuna Matata Boutique Game Farm

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groot Sorgfontein Plaas, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hakuna Matata Boutique Game Farm is op 'n plaas sowat 10 km noordwes van Groot Brakrivier in die Wes-Kaap geleë. Die dorp is halfpad tussen George en Mosselbaai langs die N2 geleë. Hiér kan gaste met natuurgeluide wakker word, die leeus hoor brul en die plaaslug inasem en die see is net 20 minute ver.

Die standaardplaaskothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea vir ekstra slaapplek.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n binnebraai, goed toegeruste kombuisie en 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank.

Let asb. dat daar nie 'n TV of 'n radio is nie en selfoonsein beperk is. Die plaas ervaar beurtkrag, maar gasstowe en batterylampe word in die eenhede voorsien.

Vir voëlkykers is daar 'n verskeidenheid voëls soos die Knysna-bosloerie en visarend en buffels en 'n rits bokke woon op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Hakuna Matata Boutique Game Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lustine Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Groot Sorgfontein Plaas, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hakuna Matata Boutique Game Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groot Sorgfontein Plaas, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA363b474a0717c76c2af26c5621ad44df09290b11c33ebfd25d2bd70263242e24ac4f917546a5fdab0ef01b42bda53acca86d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Groot Sorgfontein Farm Greatbrakriver 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.973848 22.168864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang