Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hakuna Matata Boutique Game Farm

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groot Sorgfontein Plaas, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hakuna Matata Boutique Game Farm is 'n werkende plaas wat sowat 10 km noordwes van Groot-Brakrivier in die Wes-Kaap geleë is. Dié dorp is halfpad tussen George en Mosselbaai op die N2. Hier sal jy die beste van twee wêrelde vind; wakker word met natuurgeluide, 'n leeu se gebrul, plaasvars lug, en pragtige berguitsigte waar see, sand en die besige strandvakansiegevoel net 20 minute weg is.

Die standaard plaaskothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n slaapbank in die leefarea beskikbaar vir ekstra slaapplek.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n binnebraai, 'n goed toegeruste kombuisie en 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank.

Gaste moet daaraan herinner word dat daar geen TV of radio is nie en selfoondekking is beperk. Ons ervaar wel beurtkrag maar het gasstowe en batterylampe in die kamers. Ons is spyt dat geen troeteldiere toegelaat word nie - om onnodige ongelukke met ons wild te vermy en om ander gaste te respekteer.

Vir die voëlkyker is daar 'n verskeidenheid voëls soos die Knysna Bosloerie en Visarend. Die plaas huisves siektevrye buffels en 'n verskeidenheid bokke.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.9
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lustine Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Groot Sorgfontein Plaas, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hakuna Matata Boutique Game Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groot Sorgfontein Plaas, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA363b474a0717c76c2af26c5621ad44df09290b11c33ebfd25d2bd70263242e24ac4f917546a5fdab0ef01b42bda53acca86d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Groot Sorgfontein Farm Greatbrakriver 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.973848 22.168864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang