Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hakuna Mipaka - Bos Sprokie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Riette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal definitief weer bespreek. Die plek is netjies en ruim. Ons het die plonspoel baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

The perfect place for our bush fairytale. This is an incredible place to stay, beautiful animals wandering past, as you swim in the perfect pool to escape the heat - we'd all love to come back someday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Baie rustig en skoon. Baie lekker plek, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marshe K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Wonderlik en rustig. Die plek was baie mooi, het alles wat mens nodig het en meer. Die diere kom tot by die stoep en eet uit mens se hande! Sal beslis teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great. Baie nice plek. Ons het baie lekker gebly, dis eenkant geleë, nie naby ander huise nie, so dit is baie rustig. Ons sal weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune' B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Wonderlik! Het heerlik gebly en lekker geslaap, die plekkie is modern en lekker geleë en die diere is onophoudelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia O
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Dit was 'n ware sprokie wegbreek. Dit was een van ons lekkerste vakansies ooit. Sal weer wil gaan volgende jaar. Die woning was soos 'n sprokie, net soos die naam van die huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valeree N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Fantasties. Het die plek baie geniet, het baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenke K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie rustige, gemaklike verblyf. Ons het heerlik gebly. Dit is sentraal geleë en het wonderlike geriewe - alles wat mens dalk sal nodig kry. Ons het 'n verskeidenheid diere-besoekers gehad wat soms ongewone diere ingesluit het. Die teëls om die swembad is net verskriklik glad wanneer dit nat is, wat dit soms moeilik en gevaarlik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustig onvergeetlike ervaaring met diere. Ja, baie lekker gebly. Netjies en so 'n warm vriendelike plekkie. Sal enige tyd weer hier oorbly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyenastraat 4168, Malelane, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b98bdf50a94546d99501ad44ee1e0ddbb6e447eb21857e34bb99c565459af10d6437598a0a8a649c6dee81fae642366269f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 46 5 1 5 4168 Hyena Street Malelane 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.3560395 31.8042328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang