Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hakuna Mipaka - Bos Sprokie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyenastraat 4168, Malelane, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hakuna Mipaka - Bos Sprokie is in Marlothpark wat aan die Krugerwildtuin grens en 11 km vanaf die Krokodilbrughek is. Die huis is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n rustige en privaat wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke ruim slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed met gehalte-katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die hoofleefarea het ook lugversorging en 'n oopplan-uitleg met 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 2 enkelslaapbanke en 'n slim-TV met Netflix en die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, sitplek en toegang tot die plonspoel waarin gaste op warm somersdae kan afkoel.

Die verblyf is 'n gewilde besoekpunt vir diere. Gaste kan die koedoes, sebras, kameelperde, aardvarke en blouwildebeeste dophou terwyl hulle hulle oggendkoffie geniet of in die swembad afkoel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Vernon K
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Baie nice plek. Ons het baie lekker gebly, dis eenkant geleë, nie naby ander huise nie, so dit is baie rustig. Ons sal weer terug wees.
Aug 2024
Sune' B
Saam met vriende
5.0
Wonderlik! Het heerlik gebly en lekker geslaap, die plekkie is modern en lekker geleë en die diere is onophoudelik!
Aug 2024
Nadia O
5.0
Dit was 'n ware sprokie wegbreek. Dit was een van ons lekkerste vakansies ooit. Sal weer wil gaan volgende jaar. Die woning was soos 'n sprokie, net s...
Sien meer
Jul 2024
Valeree N
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Het die plek baie geniet, het baie tuis gevoel.
Mei 2024
Lenke K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie rustige, gemaklike verblyf. Ons het heerlik gebly. Dit is sentraal geleë en het wonderlike geriewe - alles wat mens dalk sal nodig kry. Ons het '...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hyenastraat 4168, Malelane, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Hakuna Mipaka - Bos Sprokie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyenastraat 4168, Malelane, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b98bdf50a94546d99501ad44ee1e0ddbb6e447eb21857e34bb99c565459af10d6437598a0a8a649c6dee81fae642366269f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 4168 Hyena Street Malelane 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.3560395 31.8042328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang