Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hakuna Mtata

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

'n Stukkie hemel op aarde. Die uitsig van die plek is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Vrystaters het baie lekker gebly. Met die aankoms is ons baie vriendelik verwelkom en inligting is goed deurgegee oor alles wat ons in die omgewing kan doen. Die plekkie is ongelooflik mooi en rustig, beslis 'n moet-sien plekkie vir almal wat rustigheid soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Absoluut fantasties. Baie dankie, fantastiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Rustige kuier. Die verblyf was goed. Stuur asb. in die toekoms aanwysings van die akkommodasie. Ons het baie gesukkel om daar uit te kom en moes die eienaar gereeld kontak vir aanwysings.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Keegan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

The Best way to spend time in Wilderness. Great service,very friendly gentleman to help you with any queries or recommendations. Amazing view and absolute tranquillity. 10-15 min Drive from the Spar, Ocean and the Collared Kingfisher Hiking trail. Highly recommend a stay at Hakuna Mtata. Look forward to going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Very friendly. Helpful. Welcoming. We enjoyed our stay there. Lots to see and do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Heerlike, rustige verblyf. Die huisie was pragtig. Ons het die buitestort vreeslik geniet. Dit was verfrissend op die warm dae. Die uitsig oor die see, tussen die koppies deur was asemrowend. Die skapies wat elke oggend kom groet het was baie oulik. Ons het die "lopsided" glase baie amusant gevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Absoluut fantasties. Baie, baie fantasties. Heerlike wegbreekplek, baie ontspannend en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Baie rustig met die natuur en voëlgeluide om ons. Heerlik ontspan in stilte in die natuur!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

Lovely spot. Comfortable and well-equipped chalet. We enjoyed the setting. The hosts were friendly and most helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hakuna Matata, Whites-weg, Wilderness, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b663557225e627668ab409e3aa4c6c5106ade1557a1c5402b17c584b00fb9fad17492722819259b2cc6157c08771cf85002?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Hakuna Matata Whites Road 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.983722222222 22.583722222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang