Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hakuna Mtata

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hakuna Matata, Whites-weg, Wilderness, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hakuna Mtata bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede en 'n kothuis wat in Wildernis Heights geleë is. Die eenhede kan saam of apart bespreek word en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe op die Tuinroete.

Verblyf word aangebied in 2 eenhede en 2 kothuise wat elkeen volledig gemeubileer is. Elke kamer is ingerig met of 'n koningingrootte-bed, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 1 enkelbed. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Albei eenhede het 'n kombuisie met basiese toestelle om kos warm te maak, voor te berei en te bêre. Geriewe sluit in: 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, 'n paar ingeboude kaste en 'n TV. Die kothuis is op 'n aangrensende perseel ongeveer 800 m van die 2 eenhede en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en buitestort. Daar is ook 'n oopplankombuis, -eetarea en -leefarea. Daar is 'n lieflike staproete deur die vallei en woud tussen die eenhede en kothuis.

Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel beskikbaar. Hakuna Mtata is naby aan Map of Africa en net 5 minute se ry van die strand, winkels, restaurante, natuurreservate en ander besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 49 resensies vir Hakuna Mtata
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hakuna Matata, Whites-weg, Wilderness, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hakuna Mtata het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hakuna Matata, Whites-weg, Wilderness, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b663557225e627668ab409e3aa4c6c5106ade1557a1c5402b17c584b00fb9fad17492722819259b2cc6157c08771cf85002?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Hakuna Matata Whites Road 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.983722222222 22.583722222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang