Haldon Estate
Beskrywing
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer en 'n leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en induksiestoof toegerus. Alle potte, panne en braaitoebehore word voorsien. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 in die leefarea. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n buitebraai en sitplek. Gratis WiFi, 'n slim-TV met Netflix en YouTube en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom. Let asb. dat honde aan 'n leiband moet wees wanneer hulle op die landgoed stap. Die eenhede is nie omehein nie en toreteldiere moet dus goed opgelei wees.
Rook is verbode in die kothuise en kamers, maar gaste is welkom om buite op die stoep te rook.
Graits WiFi is beskikbaar in al die eenhede behalwe die Rosemary-eenheid.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea het 'n enkelbed en die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en induksiestoof toegerus. Alle potte, panne en braaitoebehore word voorsien. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 3 in die leefarea. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n buitebraai en sitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom. Let asb. dat honde aan 'n leiband moet wees wanneer hulle op die landgoed stap. Die eenhede is nie omehein nie en toreteldiere moet dus goed opgelei wees.
Rook is verbode in die kothuise en kamers, maar gaste is welkom om buite op die stoep te rook.
Graits WiFi is beskikbaar in al die eenhede behalwe die Rosemary-eenheid.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuisie en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die groot kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en induksiestoof toegerus. Alle potte, panne en braaitoebehore word voorsien. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 5 in die kombuis. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met 'n buitebraai en sitplek. 'n Slim-TV met Netflix en YouTube, asook gratis parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom. Let asb. dat honde aan 'n leiband moet wees wanneer hulle op die landgoed stap. Die eenhede is nie omehein nie en toreteldiere moet dus goed opgelei wees.
Rook is verbode in die kothuise en kamers, maar gaste is welkom om buite op die stoep te rook.
Graits WiFi is beskikbaar in al die eenhede behalwe die Rosemary-eenheid.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea het 2 enkelbeddens en die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en induksiestoof toegerus. Alle potte, panne en braaitoebehore word voorsien. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 3 in die leefarea. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n buitebraai en sitplek. Gratis WiFi, 'n slim-TV met Netflix en YouTube en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom. Let asb. dat honde aan 'n leiband moet wees wanneer hulle op die landgoed stap. Die eenhede is nie omehein nie en toreteldiere moet dus goed opgelei wees.
Rook is verbode in die kothuise en kamers, maar gaste is welkom om buite op die stoep te rook.
Graits WiFi is beskikbaar in al die eenhede behalwe die Rosemary-eenheid.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié romantiese oopplan-selfsorgeenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 1 badkamer en 'n ruim leefarea met die mooiste uitsig oor die tuin. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en induksiestoof toegerus. Alle potte, panne en braaitoebehore word voorsien. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude buitebraai, sitplek en 'n warmbad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en YouTube.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom. Let asb. dat honde aan 'n leiband moet wees wanneer hulle op die landgoed stap. Die eenhede is nie omehein nie en toreteldiere moet dus goed opgelei wees.
Rook is verbode in die kothuise en kamers, maar gaste is welkom om buite op die stoep te rook.
Graits WiFi is beskikbaar in al die eenhede behalwe die Rosemary-eenheid.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spesery-laan 1, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang