Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haldon Estate

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 19 resensies vir Haldon Estate
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Willem B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Baie netjies en skoon, sal definitief weer daar gaan bly.

Sien sterre.

Mirdia H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirdia H

Fantasties!

Baie mooi tuine en mooi verblyf. Ons het baie veilig en tuis gevoel. Het met 2 honde en 2 kinders oorgebly en die eienaar en sy vrou was baie goed vir ons. Lekker plekke om te stap en voel nie vasgevang in jou kamer nie. Sal vir seker weer kom bly.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Ena V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ena V

Lekker, veilige oorslaapplek as jy oppad is.

Hierdie akkommodasie was presies wat ons wou hê: goedgeprysde oorslaapplek en route met veilige binneparkering. Dit was ook baie lekker om 'n warm bed reeds te hê met slapenstyd: hulle het die warm kombers aangesit voor ons aangekom het!

Elma V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma V

Heerlike oornagplek vir moeë reisigers.

Ons het baie lekker oorgeslaap in 'n stil en rustige omgewing. Die kothuis het alle denkbare geriewe met 'n fantastiese lekker bed waarop ons heerlik in droomland kon beland.

Carel D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carel D

Goeie waarde, maar lugreëling kort aandag.

Die akkommodasie is goeie waarde vir geld. Net met aankoms gevoel of ons nie verwag was nie. Die buitegeriewe was goed, maar buite was 'n voertuig waar aan gewerk word. Die lugreëling in die slaapkamer was baie lawaaierig en het ons wakker gehou. Was nodig agv die koue om dit aan te sit. Verder gemaklik met 'n baie groot kombuis.

Zelda O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda O

Ons was teleurgesteld.

Nie lekker gebly nie, die badkamer is slordig en die stort sal voetswamme veroorsaak.

Annelize K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize K

Rustige wegbreek uit die dorp uit.

Heerlike akkommodasie vir ons 3 gesinne. Goeie slaapplekgeriewe en kombuis wat toegerus is met die nodige. Het saamgekuier op die verskeie stoepe en selfs op 'n warm dag geswem. Die tuin voor die akkommodasie en die hoofhuis is besonders groen en mooi. Het ook die stappies op die landgoed saam met die honde en kinders geniet.

Vicky S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky S

Lieflike wegbreek van die stad.

As jy van die natuur hou, is dit die plek. 'n Lieflike plek in die natuur waar jy rustig kan stap in die tuin. Daar word nog gebou aan meer huisies, maar dit sal 'n pragtige plek wees wanneer hulle klaar is en al die idees wat hulle wil inbring. Dit is 'n rede waarom ek weer sal terugkom.

Jan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Bietjie klein maar rustig.

Ons het een aand oorgeslaap. Baie lekker stil plek, bietjie beknop maar alles wat ons nodig gehad het vir een aand.

Dirk V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Pragtige omgewing, vriendelike en baie behulpsame gasvrou.

Alhoewel die omgewing my aanvanklik bekommerd gemaak het a.g.v. die baie kleinhoewes, is ek aangenaam verras. Haldon Estate is geleë op 'n lieflike plasie met ryk geskiedenis. Dit is lekker weggesteek van die stad en baie rustig. Doreen was vreeslik vriendelik en het ons vooraf gekontak met aanwysings, ons ontvang en alles mooi gewys. Heerlik gebly, lekker vuur gemaak en gebraai. Sal dit enige tyd aanbeveel vir oornagplek.

Rachel L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel L

Oornagverblyf op pad na Noord-Kaap.

Ons het een nag oornag op pad na die Noord-Kaap. Ons is 'n gesin van 5 en het die 5-slaap eenheid bespreek vir die aand. Die eenheid is voldoende gewees vir ons behoeftes en was maklik toeganklik vanaf die N8 waarop ons gereis het. Die elektriese komberse op die beddens was baie gerieflik aangesien die aande maar redelik koud is. Ons verkies meestal 'n eenheid met 2 badkamers en die eenheid het net een gehad (dit was so geadverteer met net een badkamer, ons verkies steeds 2).

Hanneli V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneli V

Lekker ruim eenheid.

Dit was 'n lekker ruim eenheid met al die nodige geriewe. Hoewel die beddens elektriese komberse op het, was die komberse bo-op die beddens baie dun vir 'n baie koue wintersaand. Ons het nietemin baie lekker gebly.

Haldon Estate se terugvoer

Goeie dag, baie bly julle het lekker gebly. Ja die koue het vinnig ingekruip. Ons het ons dik duvets, met snoesigge komberse saam met die elektriese komberse by gesit om te verseker dat almal baie lekker warm slaap in hierdie koue tyd. Daar is ook meer as genoeg ekstra komberse beskikbaar op aanvraag. Die lugversorger in hoofslaapkamer help ook darem teen die koue aande. Vriendelike Groete en baie dankie vir u terugvoering. Groete
Doreen. Haldon Estate.

Haldon Estate
Andre G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G

Baie aangenaam, dankie.

Baie dankie vir die verblyf.

Alicia L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alicia L

Baie basies maar skoon.

Die verblyf is baie skoon en netjies. Maar baie basies. As jy soek vir iets luuks is dit nie die plek vir jou nie. Pad na verblyf is 'n kort stuk grondpad wat nie lekker ry nie. Dit lyk meer soos plot as estate en daar is nie perde nie.

Haldon Estate se terugvoer

Hallo Alecia, baie dankie dat jy die moeite gedoen het om vir ons 'n resensie te skryf. Die foto's op ons webblad wys duidelik wat jy kan verwag indien jy by ons bespreek. Ons eiendom is 15ha groot en die tuine tot teen die kop agter 4 ha. Soos reeds maande terug gesê is, die perde wat voorheen hier was, perde wat gered is en hulle is na 'n beter plek gestuur. Sovêr my kennis strek, adverteer ons nêrens dat ons perde het nie. Nie te min ons respekteer jou opinie en wens jou 'n rustige vakansie verder.

Haldon Estate
Tracey R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tracey R

Only good for a sleep and go. I wont be back.

The gardens are just weeds. Old machinery and building rubble lying around. Very sad indeed. I won't be back.

Haldon Estate se terugvoer

We have the most beautiful gardens which are treasured by many who have visited Haldon Estate. We have been doing a lot of maintenance to the Historical House and as an extra we are busy installing hot tubs at the units, which we believe will be a great treasure in the future and appreciated by all our clients. We have also enclosed some units for more privacy and to keep a dog inside the perimeter when needed. No old machinery, but as we are an estate, we do have a truck and trailer, a watering van in case of fires etc. Our machinery is not in the way of any of our clients and are parked at our main house.
Haldon is a truly special place and the majority of our clients are in true appreciation of our History and Gardens.
We apologise should you not have enjoyed your stay with us. We can only assure you that at Haldon we will do our best to make your stay as comfortable and enjoyable as possible.

Haldon Estate
Christoffel Petrus D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christoffel Petrus D

Dit was voldoende vir oorslaap, nie regtig kuier nie.

Die verblyf was gepas vir net 'n oorslaap, maar ek sal dit nie aanbeveel as 'n plek waar 'n mens langer as 2 dae kan ontspan en rus nie. Die omgewing rondom die huisie was ook nie kindervriendelik nie.

Adelle C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle C

Pragtige behuising net buite dorp.

As jy nie in die middel van die dorp wil bly is dit die plek om te oornag. Ons het in Saffron gebly. Uitsig oor die pragtige tuine van die estate. Puik diens.

Haldon Estate se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te ontvang.

Haldon Estate
Johan J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J

Stresloos en rustig!

Mooi ou eiendom met baie geskiedenis. Kamer het meeste nodige items en die badkamer is skoon en netjies.

Haldon Estate se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning Johan, en ons hoop om julle gou weer hier te ontvang.

Haldon Estate
Vanaf
Vanaf R849
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R849
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spesery-laan 1, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cba5da563e664f7f3eacb74536a223548e932bba8d2b813fe96a999cde749abfdbc9bbabab479ab3c384ea3f18dd4a3690a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R849 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 1 Spesery Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.140940819581 26.155056668887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang