Haldon Estate
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Doreen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Willem B - Mei 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, sal definitief weer daar gaan bly.
Mirdia H - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Ena V - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker, veilige oorslaapplek as jy oppad is.
Elma V - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike oornagplek vir moeë reisigers.
Carel D - Aug 2024
Algehele gradering
Goeie waarde, maar lugreëling kort aandag.
Zelda O - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons was teleurgesteld.
Annelize K - Des 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek uit die dorp uit.
Vicky S - Okt 2023
Algehele gradering
Lieflike wegbreek van die stad.
Jan S - Des 2023
Algehele gradering
Bietjie klein maar rustig.
Dirk V - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing, vriendelike en baie behulpsame gasvrou.
Lees meerRachel L - Aug 2023
Algehele gradering
Oornagverblyf op pad na Noord-Kaap.
Lees meerHanneli V - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker ruim eenheid.
Haldon Estate se terugvoer
Goeie dag, baie bly julle het lekker gebly. Ja die koue het vinnig ingekruip. Ons het ons dik duvets, met snoesigge komberse saam met die elektriese komberse by gesit om te verseker dat almal baie lekker warm slaap in hierdie koue tyd. Daar is ook meer as genoeg ekstra komberse beskikbaar op aanvraag. Die lugversorger in hoofslaapkamer help ook darem teen die koue aande. Vriendelike Groete en baie dankie vir u terugvoering. Groete
Doreen. Haldon Estate.
Andre G - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam, dankie.
Alicia L - Jan 2023
Algehele gradering
Baie basies maar skoon.
Haldon Estate se terugvoer
Hallo Alecia, baie dankie dat jy die moeite gedoen het om vir ons 'n resensie te skryf. Die foto's op ons webblad wys duidelik wat jy kan verwag indien jy by ons bespreek. Ons eiendom is 15ha groot en die tuine tot teen die kop agter 4 ha. Soos reeds maande terug gesê is, die perde wat voorheen hier was, perde wat gered is en hulle is na 'n beter plek gestuur. Sovêr my kennis strek, adverteer ons nêrens dat ons perde het nie. Nie te min ons respekteer jou opinie en wens jou 'n rustige vakansie verder.
Tracey R - Sep 2023
Algehele gradering
Only good for a sleep and go. I wont be back.
Haldon Estate se terugvoer
We have the most beautiful gardens which are treasured by many who have visited Haldon Estate. We have been doing a lot of maintenance to the Historical House and as an extra we are busy installing hot tubs at the units, which we believe will be a great treasure in the future and appreciated by all our clients. We have also enclosed some units for more privacy and to keep a dog inside the perimeter when needed. No old machinery, but as we are an estate, we do have a truck and trailer, a watering van in case of fires etc. Our machinery is not in the way of any of our clients and are parked at our main house.
Haldon is a truly special place and the majority of our clients are in true appreciation of our History and Gardens.
We apologise should you not have enjoyed your stay with us. We can only assure you that at Haldon we will do our best to make your stay as comfortable and enjoyable as possible.
Christoffel Petrus D - Des 2023
Algehele gradering
Dit was voldoende vir oorslaap, nie regtig kuier nie.
Adelle C - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige behuising net buite dorp.
Haldon Estate se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te ontvang.
Johan J - Okt 2022
Algehele gradering
Stresloos en rustig!
Haldon Estate se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning Johan, en ons hoop om julle gou weer hier te ontvang.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spesery-laan 1, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang