Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haldon Estate

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Willem B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie netjies en skoon, sal definitief weer daar gaan bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirdia H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Baie mooi tuine en mooi verblyf. Ons het baie veilig en tuis gevoel. Het met 2 honde en 2 kinders oorgebly en die eienaar en sy vrou was baie goed vir ons. Lekker plekke om te stap en voel nie vasgevang in jou kamer nie. Sal vir seker weer kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ena V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lekker, veilige oorslaapplek as jy oppad is. Hierdie akkommodasie was presies wat ons wou hê: goedgeprysde oorslaapplek en route met veilige binneparkering. Dit was ook baie lekker om 'n warm bed reeds te hê met slapenstyd: hulle het die warm kombers aangesit voor ons aangekom het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Heerlike oornagplek vir moeë reisigers. Ons het baie lekker oorgeslaap in 'n stil en rustige omgewing. Die kothuis het alle denkbare geriewe met 'n fantastiese lekker bed waarop ons heerlik in droomland kon beland.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carel D
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Aug 2024

Goeie waarde, maar lugreëling kort aandag. Die akkommodasie is goeie waarde vir geld. Net met aankoms gevoel of ons nie verwag was nie. Die buitegeriewe was goed, maar buite was 'n voertuig waar aan gewerk word. Die lugreëling in die slaapkamer was baie lawaaierig en het ons wakker gehou. Was nodig agv die koue om dit aan te sit. Verder gemaklik met 'n baie groot kombuis.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda O
1 nag Saam met vriende
2.2
Mrt 2024

Ons was teleurgesteld. Nie lekker gebly nie, die badkamer is slordig en die stort sal voetswamme veroorsaak.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Annelize K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Rustige wegbreek uit die dorp uit. Heerlike akkommodasie vir ons 3 gesinne. Goeie slaapplekgeriewe en kombuis wat toegerus is met die nodige. Het saamgekuier op die verskeie stoepe en selfs op 'n warm dag geswem. Die tuin voor die akkommodasie en die hoofhuis is besonders groen en mooi. Het ook die stappies op die landgoed saam met die honde en kinders geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vicky S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Lieflike wegbreek van die stad. As jy van die natuur hou, is dit die plek. 'n Lieflike plek in die natuur waar jy rustig kan stap in die tuin. Daar word nog gebou aan meer huisies, maar dit sal 'n pragtige plek wees wanneer hulle klaar is en al die idees wat hulle wil inbring. Dit is 'n rede waarom ek weer sal terugkom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Bietjie klein maar rustig. Ons het een aand oorgeslaap. Baie lekker stil plek, bietjie beknop maar alles wat ons nodig gehad het vir een aand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R849
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R849
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spesery-laan 1, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cba5da563e664f7f3eacb74536a223548e932bba8d2b813fe96a999cde749abfdbc9bbabab479ab3c384ea3f18dd4a3690a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R849 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 1 Spesery Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.140940819581 26.155056668887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang