Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haldon Estate

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spesery-laan 1, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R849 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Haldon Estate bied netjiese en gerieflike selfsorgverblyf op 'n rustige plaas in Bloemfontein, wat dit die ideale verblyf maak vir gaste wat wil wegbreek van die daaglikse gewoel. Die verblyf is 8 km vanaf Bloemfontein se middestad.

Die eiendom bied verblyf in 5 kothuise. Elke kothuis het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuise het óf 'n kombuis óf 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolf, 'n ketel en 'n induksiestoof of 'n tweeplaatstoof. Potte, panne en braaigereedskap is ook beskikbaar. Elke kothuis het 'n eetarea, asook 'n stoep met 'n buitebraai en sitarea. Graits WiFi, 'n slim-TV met Netflix en YouTube is beskikbaar in al die eenhede, behalwe Thyme.

Gaste kan die ruim agterplaas geniet, deur die tuine wandel of 'n piekniek hou. Gaste het toegang tot 'n vuurput buite en 'n groot, gedeelde swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Willem B
Saam met vriende
5.0
Baie netjies en skoon, sal definitief weer daar gaan bly. Sien sterre.
Mei 2024
Mirdia H
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Baie mooi tuine en mooi verblyf. Ons het baie veilig en tuis gevoel. Het met 2 honde en 2 kinders oorgebly en die eienaar en sy vrou was b...
Sien meer
Mrt 2024
Ena V
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker, veilige oorslaapplek as jy oppad is. Hierdie akkommodasie was presies wat ons wou hê: goedgeprysde oorslaapplek en route met veilige binnepark...
Sien meer
Aug 2024
Annelize K
Gesin met klein kinders
4.8
Rustige wegbreek uit die dorp uit. Heerlike akkommodasie vir ons 3 gesinne. Goeie slaapplekgeriewe en kombuis wat toegerus is met die nodige. Het saam...
Sien meer
Des 2023
Elma V
Saam met lewensmaat
4.0
Heerlike oornagplek vir moeë reisigers. Ons het baie lekker oorgeslaap in 'n stil en rustige omgewing. Die kothuis het alle denkbare geriewe met 'n fa...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Spesery-laan 1, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Haldon Estate het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R849
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R849
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spesery-laan 1, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cba5da563e664f7f3eacb74536a223548e932bba8d2b813fe96a999cde749abfdbc9bbabab479ab3c384ea3f18dd4a3690a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R849 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 1 Spesery Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.140940819581 26.155056668887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang