Haldon Estate
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spesery-laan 1, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Vanaf
R849R722 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Haldon Estate bied netjiese en gerieflike selfsorgverblyf op 'n rustige plaas in Bloemfontein, wat dit die ideale verblyf maak vir gaste wat wil wegbreek van die daaglikse gewoel. Die verblyf is 8 km vanaf Bloemfontein se middestad.
Die eiendom bied verblyf in 5 kothuise. Elke kothuis het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuise het óf 'n kombuis óf 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolf, 'n ketel en 'n induksiestoof of 'n tweeplaatstoof. Potte, panne en braaigereedskap is ook beskikbaar. Elke kothuis het 'n eetarea, asook 'n stoep met 'n buitebraai en sitarea. Graits WiFi, 'n slim-TV met Netflix en YouTube is beskikbaar in al die eenhede, behalwe Thyme.
Gaste kan die ruim agterplaas geniet, deur die tuine wandel of 'n piekniek hou. Gaste het toegang tot 'n vuurput buite en 'n groot, gedeelde swembad.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Doreen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Spesery-laan 1, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Haldon Estate het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spesery-laan 1, Bloemfontein, 9301, Vrystaat