Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Haleys Guest House

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jano N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ontspannend, gasvry, netjies. Ons was vriendelik ontvang deur die gasheer. Die kamers is mooi netjies en goed toegerus vir 'n lekker wegbreek. Die gastehuis self is lekker naby aan 'n winkelsentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfek! Baie lekker! Goeie diens en vriendelike en hulpvaardige personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lali S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Accommodation delivered on all it promised to be. Aside from the top class accommodation, the WiFi connectivity was excellent, which is our biggest priority since we work in media. Staff extremely friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Haleys Guest House
Very good guest, thank you for staying with us. Thank you for the good review.

Herman L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Stil, rustig, netjies, veilig en lekker. Slegs gebruik vir oorslaap. Was baie lekker, veilig ook vir voertuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adele R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Beter as op die foto's! Ons het baie lekker gebly by Haley's Guesthouse. Ons het vrek lekker geslaap en het alles gehad wat ons nodig het. Die mense was verwelkomend en vriendelik. Ons sal definitief weer hier kom oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

We enjoyed our stay at Haleys. Very secure property, neat and tidy. Had a lovely stay at Haleys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Absolutely amazing! Jo-Marie and her staff run the most incredible stay. They are the most gratuitous hosts and very accommodating. Their units are excellent! They are thought out to a degree that's difficult to describe and topped with the amazing build quality. This is the best accommodation we've ever had the pleasure of visiting. Thank you so much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Haleys Guest House
We enjoyed hosting you so much. You guys are awesome guests. I hope to see you again. Thank you so much.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Billy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parker-straat 9, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe458506d7bc480db78778407ef2b7fe46f132edf73b8e1d0ab2fe1a419321f935949c9a7c1e05545317b8611a7d2df2d2a10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 9 Parker Street Rynfield 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.13866 28.34393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345