Halfkoord Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dan & Marianna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Mariana N - Sep 2024
Algehele gradering
Baie vriendlike gasvrou. Skoon en netjies. Rustig en veilige area.
Halfkoord Accommodation se terugvoer
Middag Mariana, baie dankie vir so 'n positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle by Halfkoord Accommodation te ontvang. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Dan en Marianna
Olenka C - Aug 2024
Algehele gradering
Restful, comfortable, well-equipped - will be back.
Halfkoord Accommodation se terugvoer
Thank you for such a fantastic review, Olenka. It was a pleasure to meet you and to accommodate you. You are most welcome, anytime.
Dan & Marianna
Mara S - Aug 2024
Algehele gradering
Lieflik.
Halfkoord Accommodation se terugvoer
Middag julle,
Baie dankie vir die goeie aanbeveling. Dit was 'n plesier om julle 2 sterre te akkommodeer, hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Groete,
Dan & Marianna
Sam L - Jul 2024
Algehele gradering
Vriendelike eienaars en waarde vir geld.
Halfkoord Accommodation se terugvoer
Goeie môre Sam,
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer, baie dankie vir julle positiewe terugvoering.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Dan en Marianna
Jacobus C - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike ontvangs! Werklik elke sent die moeite werd!
Halfkoord Accommodation se terugvoer
Middag Jacobus,
Baie dankie vir die goeie terugvoering, hoop om jou weer te sien.
Karen A - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige, groot, goed toegeruste woonstel. Baie gawe en hulpvaardige eienaars.
Halfkoord Accommodation se terugvoer
Middag Karen,
Baie dankie vir baie goeie terugvoering. Dit was werklik
'n voorreg om jou te ontmoet. Sterkte met jou werk.
Groete
Dan en Marianna
Susan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Halfkoord Accommodation se terugvoer
Goeie middag,
Baie dankie vir die 'rating'. Dit was aangenaam om julle twee dames te ontmoet en te akkommodeer. Voel vry om weer te kom.
Halfkoord-groete,
Dan en Marianna
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Halfkoordstraat 4, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang