Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halfkoord Accommodation

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mariana N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie vriendlike gasvrou. Skoon en netjies. Rustig en veilige area. Vriendlik en netjies. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Middag Mariana, baie dankie vir so 'n positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle by Halfkoord Accommodation te ontvang. Hoop om julle weer te sien. Groete Dan en Marianna

Olenka C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Restful, comfortable, well-equipped - will be back. It was exactly what I needed. I loved having full DStv to watch a few of my favourite shows. The neighbourhood was quiet and the birdlife was lovely. The place was spacious and very well equipped. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Thank you for such a fantastic review, Olenka. It was a pleasure to meet you and to accommodate you. You are most welcome, anytime. Dan & Marianna

Mara S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lieflik. Lieflike groot woonstel wat goed toegerus is. Fantastiese gasvrou. Sal hierdie akkommodasie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Middag julle, Baie dankie vir die goeie aanbeveling. Dit was 'n plesier om julle 2 sterre te akkommodeer, hoop om julle weer te sien in die toekoms. Groete, Dan & Marianna

Sam L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vriendelike eienaars en waarde vir geld. Ruim, pragtige, goed toegeruste woonstel met alles wat jy nodig het vir selfsorg. Baie vriendelike eienaars. Het ons opgehoogte gehou van moontlike hoofpadsluitings tydens die ongure weer. Sal Halfkoord sterk aanbeveel. Baie dankie, Sam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Goeie môre Sam, Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Dan en Marianna

Jacobus C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Skoon, netjies en vriendelike ontvangs! Werklik elke sent die moeite werd! Dit was werklik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Middag Jacobus, Baie dankie vir die goeie terugvoering, hoop om jou weer te sien.

Karen A
1 nag
5.0
Apr 2024

Pragtige, groot, goed toegeruste woonstel. Baie gawe en hulpvaardige eienaars. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Middag Karen, Baie dankie vir baie goeie terugvoering. Dit was werklik 'n voorreg om jou te ontmoet. Sterkte met jou werk. Groete Dan en Marianna

Susan D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantastic. Dit was fantastic, die mense was vriendelik en die huis was top gehalte. Regtig impressed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Goeie middag, Baie dankie vir die 'rating'. Dit was aangenaam om julle twee dames te ontmoet en te akkommodeer. Voel vry om weer te kom. Halfkoord-groete, Dan en Marianna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dan & Marianna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halfkoordstraat 4, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2bbe5feaace3879f7fd842d76fb8107762a57e5ff76551ec7e03ead6b935962c4c2a867100bf2b937a0866d36adcaae5cc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 320 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 4 Halfkoord Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6132886 19.3473473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang