Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halfkoord Accommodation

Selfsorg
Naweekaanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 16 Aug 2024 tot 24 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halfkoordstraat 4, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 R1 320 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Halfkoord Accommodation bied selfsorgverblyf in 'n lieflike woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Kleinbaai. Dit is net buite Gansbaai geleë en is ideaal vir 'n wegbreek by die see, aangesien dit stapafstand vanaf die strand is.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 2 enkelslaapbanke en 'n TV met DStv.

Buite is daar 'n lieflike tuin met 'n ingeboude braai. Die huis is naby die Kleinbaai-hawe waar hulle die bote vir walviskyk en haaihokduik te water laat.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Mariana N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendlike gasvrou. Skoon en netjies. Rustig en veilige area. Vriendlik en netjies. Goeie diens.
Sep 2024
Olenka C
5.0
Restful, comfortable, well-equipped - will be back. It was exactly what I needed. I loved having full DStv to watch a few of my favouri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Mara S
5.0
Lieflik. Lieflike groot woonstel wat goed toegerus is. Fantastiese gasvrou. Sal hierdie akkommodasie beslis aanbeveel.
Aug 2024
Sam L
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike eienaars en waarde vir geld. Ruim, pragtige, goed toegeruste woonstel met alles wat jy nodig het vir selfsorg. Baie vriendelike eienaars. ...
Sien meer
Jul 2024
Jacobus C
Saam met vriende
5.0
Skoon, netjies en vriendelike ontvangs! Werklik elke sent die moeite werd! Dit was werklik lekker.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dan & Marianna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Halfkoordstraat 4, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Halfkoord Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halfkoordstraat 4, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2bbe5feaace3879f7fd842d76fb8107762a57e5ff76551ec7e03ead6b935962c4c2a867100bf2b937a0866d36adcaae5cc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 320 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 4 Halfkoord Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6132886 19.3473473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang