Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halfway House Tankwa

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Halfway House Tankwa
Netheid
4.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Kobus N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N

Baie lekker!

Perfek vir 'n paar pelle op motorfietse.

June H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June H

Incredible location.

The Halfway House is about 1.5 km from the bar and feels completely remote. The view is absolutely beautiful. The house is basic but has everything you need. Good value for money considering the location. Only slight annoyance were the farm dogs that barked for most of the night, sound travels! But will definitely return.

Stanley H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley H

Heerlike verblyf met die lekkerste rustigheid.

Baie lekker gebly, rustig, netjies en alles wat jy moet hê in die huisie. Baie dankie.

Maré O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Maré O

Baie potensiaal as reg bestuur word.

Waarde vir geld kan anders wees as dit 'n familie of vriende van 4-6 is, en jul net vir aand bly. Ons het slegs 'n halwe rolletjie toiletpapier vir 2 dae gehad, slegs 1 groot badhanddoek, en 2 klein handdoeke. Die pan beskikbaar was lae kwaliteit en erg aangebrand deur vorige gaste en nie skoongeskuur. Hier is nie 'n enkele wynglas in die pragtige huis nie, net koeldrank glase. Die binnebraai het 'n probleem met uittrek van rook as die wind waai, want daar is geen haan op skoorsteen. Ons het 2 aande in Julie uitgerook uit huis, en het dit genoem vir Jubert, maar sonder enige respons. Hierdie plekkie het die potensiaal om 'n juweel te word, maar iemand met 'n passie vir die reisiger/vakansieganger se behoeftes moet net hier 'n ogie hou.

Sarita M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita M

As jy privaatheid wil hê met 'n asemrowende uitsig op die vlaktes, is hierdie plek vir jou!

Netjies en gerieflike verblyf met 'n fantastiese uitsig oor die vlaktes.

Adele N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele N

Heerlik en rustig.

Die verblyf was netjies en skoon. Die fasiliteite was voldoende. Sal net 'n spieël in die badkamer aanbeveel en daar was geen handdoeke nie. Ons sal weer daar gaan bly.

Halfway House Tankwa se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die kommentaar sodat ons weet waar om verbeteringe kan aanbring.

Halfway House Tankwa
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R355, Tankwa Karoo, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhNDlhZmY1LWIyM2YtNGU1NC1hNjJjLWE5MGExMzljYjJjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 R355 Tankwa Karoo 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.39255491216 19.648852050304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang