Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 361 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Izette F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gesinsvriendelike rusplek in die mooie Karoo! Al wat mens nodig het vir rus na 'n lang dag se reis. Goed toegerus en skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Dit was regtig baie lekker! Die plek is puik! Baie netjies en skoon. Ons is baie vriendelik ontvang en alles gewys. Sal hulle vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Absolutely recommend! What a pleasant stay. We had the privilege to book and stay at Halway Rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gasvry, netjies, voldoende en rustig. Hartlike verwelkoming, rustige omgewing en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eastwood L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Sien heel bo. Lugreëling is nie ingesluit in die baie redelike tarief nie. Ek het dit waarskynlik misgelees. Probleem was om te weet hoeveel om te koop. Ons het begin met R30 = 7 eenhede. Was oorgenoeg vir oornag. LW: Nie 'n klagte nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alvene N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gerieflike veilige oornagverblyf. Ideale oornag na 'n vermoeiende rit. Het veral daarvan gehou dat daar genoeg parkering was en 'n vol vrag met CCTV-kameras bewaak is. Sal die pragtige plek sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadi K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

A good overnight halfway stop. A good halfway overnight stop. Clean and safe with everything we needed. Communication from the host was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Skoon, netjies en veilig. Ideaal vir die manne wat 'n karavaan sleep. Goeie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

No hassles. Clean, tidy, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great. Was super. Clean, safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja & Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 361

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)
Bespreek

61 Coetzee Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQEMgKwWV69Wk4MtddhGtQOZw0UgakAfp7QRCiQ7e0sSARi0URw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 361 5 1 5 61 Coetzee Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -31.496374084124 25.002979008598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang